Eskom kon daarin slaag om vier kragopwekkingseenhede te herstel, maar dit is steeds nie genoeg om beurtkrag heeltemal op te hef nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 13 Augustus 2020
Minder noodgevalle in Wes-Kaap, maar meer sterf
Die totale getal brande het sedert 2018 met 9% afgeneem, hoewel die aantal brande by informele nedersettings effens toegeneem het.
Agterstand by aktekantoor dalk gou opgelos
Die ondersoek en registrasie van aktes is soms maande agterstallig.
OB hoor dán oor haar interdik teen parlement
Die respondente in die saak het Donderdag hul argumente voor die hof gestel.
Moslem-ekstremiste in Mosambiek behaal belangrike oorwinning
ʼn Volskaalse veldslag het tussen die weermag en die Moslemgroep Ahlus Sunnah Wal Jamaah in die omgewing van ʼn Mosambiekse hawestad uitgebreek.
Tronkbewaarders deur gevangenes oorrompel, beseer
Verskeie bewaarders is met skerp voorwerpe gesteek.
US oortree wet deur Paia-aansoek te weier – hof
Die DA het die US hof toe gesleep oor sy weiering om die bewyse wat gebruik is om prof. Wim de Villiers onskuldig te bevind openbaar te maak.
Skole voed net enkeles tydens pandemie
ʼn Verslag deur die Oos-Kaapse departement van onderwys dui aan dat meer as ʼn miljoen leerders tydens die Covid-19-pandemie honger gely het.
Reuse-soektog ná driejarige verdwyn
Lede van die gemeenskap het dwars deur die nag na die kleuter gesoek.
ToekomsVenster: Alles tot eer van God
Is jy lankmoedig en verdraagsaam?
Kommer oor talle verlate babas
Meer as 100 babas is die afgelope jaar in Gautengse staatshospitale deur hul ma’s daar agtergelaat.
Boek oor ‘hardegat’ boerekinders in oorlogtyd bekoor
“Die kinders het gebloei, swaar gekry en koud gekry, maar die jong boertjies was sterk ysters.”
Die wêreld in foto’s – 13 Augustus 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Instellings lamgelê weens wanbetaling van maatskaplike ontwikkeling se toelae
“Die werklikheid is dat die departement eerder mense sal wil sien ly as om sy werk te doen.”
Vaalharts-moorde: Saak kom dán weer voor
Intussen is ʼn skootrekenaar en selfoon wat aan die Brand-gesin behoort het, is in ʼn pandjieswinkel in Taung gevind.
Video: SA groep het wêreld aan die dans met Jerusalema
Gesondheidswerkers, supermark-personeel, ouetehuis-inwoners en skoliere wêreldwyd het al aangesluit by musiekliefhebbers en beweeg saam op die aansteeklike ritme van dié liedjie.
Die wet van onbeplande gevolge
Só het die ANC-regering se eie optrede, wat hulle sekerlik geglo het sal hul posisie verstewig, daartoe gelei dat hulle van hul mees wetsgehoorsame burgers vervreem en tot verset beweeg het.
Nuwe Saarkie-enkelsnit geïnspireer deur inperkingstyd
“Die liedjie moet luisteraars wegvoer na enige goeie herinnering van hierdie tyd.”
Boekresensie: Veronika besluit om te sterf
Dis reeds hier in die eerste bladsy van die boek waar die storie my vasgryp, nie oor die tragiek van die situasie nie maar oor die onverwagse humor (hoewel geensins ligsinnig nie!) wat die teks subtiel maar briljant verlig.
Beweerde plaasmoordenaar weer in hof
Die verdagte is einde Julie, ses jaar na die moord op Christine Robinson, in Johannesburg vasgetrek.