“Voor jy Tretchi” kan sê, sit Lily met ʼn kosbare vrag op ʼn vlug Kazakstan toe.” Lees meer oor Anita du Preez se jongste roman, “Op soek na Tretchikoff”.
Alles vir Donderdag 13 Augustus 2020
Covid-19: Opname wys al meer skooldae verlore
Altesaam 62 % van skole wat gr. 12 aanbied het aangedui hulle gaan die leerplan afhandel voor die eindeksamen begin.
Veeartse tydens operasie oorval, aangehou
Een van die slagoffers is ‘n swanger vrou.
Kitskosafleweraar vas ná hy glo klante bedrieg
Die kitskosafleweraar het glo addisionele kostes van klante se bankrekeninge afgetrek ná hulle reeds vir hul bestellings betaal het.
#JongStemme: Wanneer gaan ons in die geveg begin stil raak?
Hoe het ons op hierdie plek gekom waar jongmense sukkel om hulle identiteit in Christus te vind?
Beurtkrag hopelik dán iets van die verlede
Eskom moes Donderdag mooipraat nadat fase 2-beurtkrag die oggend weer in werking gestel is.
Maskers van die gekheid
In dié tyd waarin Leon Schuster se films nie vir hulself kan praat nie, is dit miskien ander se taak om iets daaroor te sê, skryf Hercules Boshoff.
Tragedie toe kleuter uit gebou tuimel
Die seuntjie was in sy oom se sorg toe die voorval gebeur het.
Reserwebank wil appelleer teen uitspraak oor VBS-verslag
Die hof het beveel dat bevindings teen Danny Msiza oor die VBS-skandaal ter syde gestel word.
Vrese oor reeksmoordenaar in KZN ná sesde liggaam gevind word
“Daar is al hoe meer bewerings in die gemeenskap dat ʼn reeksmoordenaar vir die grumoorde verantwoordelik is.”
Geliefde pastoor verloor stryd teen Covid-19
“Hy sou berge verskuif om iemand in nood te help.”
Podlitiek: #VoetsekANC, gewere praat teë en Wes-Kaap sê nee
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die hutsmerk #VoetsekANC op sosiale media, persoonlike vuurwapenbesit, die Wes-Kaap wat sy stem dik gemaak het oor die drankverbod en die idee van onafhanklikheid wat veral oor die afgelope maande ‘n populêre tema geword het.
Prinses Diana-musiekblyspel eersdaags op Netflix te sien
Broadway bly gesluit te midde van die pandemie.
Knie(l)-probleme
Dit maak my fisies siek om vir AB, Faf, Francois Pienaar en Graeme Smith op hulle knieë te sien met ʼn gebalde vuis in die lug. Hoe sal ek dit ooit kan aanvaar?
Gemeenskap geskok ná ‘plaasaanvallers’ vrygelaat is
Drie vermeende rowers het Sarel en Hannetjie van Zyl se plaas in Ottosdal in Julie binnegedring.
Solidariteit Beweging beplan regsaksie om inperking te skrap
“Die ANC wil skynbaar ook nie sy nuutgevonde bykans totalitêre magte laat los nie.”
Padlangs saam met Suzuki en ‘Leisure Wheels’ …
Met ʼn wieletjietas, ʼn knapsak en ʼn skootrekenaarrugsak in die kattebak, asook ʼn paneelkissie vol permitte vat ons die pad in die rigting van Bela-Bela (Warmbad), skryf Brendon Staniforth.
Sterftes ná trein ontspoor
Ongelukke op die Verenigde Koninkryk se spoorweë gebeur selde.
Polisie red vrou van kapers
Die twee vermeende kapers was besig om die voertuig te stoot.
‘Vloedgolf van positiewe veranderinge in onderrig’
“Hierdie inhoud help ons leerders om te vorder met hulle studies en gee vir hulle elke week iets nuuts om na uit te sien.”