Die verdagtes het ʼn onbekende bedrag kontant gevat en op ʼn bystander geskiet.
Alles vir Donderdag 13 Augustus 2020
SA ‘erken’ Islamitiese terroriste in Mosambiek bedreig gasontginning
Die Islamitiese Staat het Suid-Afrika reeds gewaarsku dat hy sal terugslaan as Suid-Afrika betrokke raak by die verslegtende situasie in Mosambiek.
E-konsertgids: Leah, The Staccatos, Van Pletzen die naweek aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Afsondering: SA skuif dalk vandeesweek na vlak 2
Volgens betroubare bronne gaan pres. Cyril Ramaphosa die aankondiging kort voor lank maak.
Resep: Gerookte vis-taco’s
Die salsa waarmee hierdie taco’s voorgesit word, het ʼn heerlike byt!
Virtuele koor soek na jou stem
Hoop Ongegrendeld, ʼn aanlyn Afrikaanse koorportaal, het jou stem nodig om deel te word van ʼn virtuele koorproduksie, wat ʼn boodskap van hoop wil uitdra.
Moeilike begin vir Mkhwebane in hof oor amp
Die regters het by tye geïrriteerd voorgekom met die regsargumente van Mkhwebane se regspan.
Stap saam met Donnalee en kroos vir sonskyn
“Dit voel dalk of die jaar gekanselleer is, maar vriendelikheid, deernis, sonskyn, geluk, samesyn, om daar vir mekaar te wees, en liefde is beslis nié gekanselleer nie.”
Covid-19: Plaaslike e-handel kry nuwe asem
Kleinhandelverkope het in Junie met 7,5% gedaal.
Beurtkrag weer toegepas: Só lyk vooruitsig
“Die druk op die kragnetwerk kan dalk regdeur die naweek voortduur.”
‘Spreek lewe’ – ’n boodskap van inspirasie vir die jongmense
As daar ooit ʼn tyd was vir my en jou om lewe oor ons kinders uit te spreek, dan is tyd nou.
Direkteur-generaal geskors vir nepotisme
Ramaphosa is reeds in Februarie versoek om Mamphiswana te skors.
Noord-Kaapse LUR vir onderwys sterf
“Ongelukkig het sy toestand die afgelope week verswak en is hy vroeër die aand dood verklaar.”
Covid-19-statistieke: Reeds meer as 11 000 sterftes
Nog 259 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Ryk en arm
Vir mense, ryk en arm, is dit dieselfde: die HERE het hulle almal gemaak. (Spreuke 22:2)