Die verhoor van die vermoorde Chevonne Rusch se ma en haar gewese verloofde is Vrydag ná verskeie weke afgehandel.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 September 2023
Stakende Tshwane-werkers permanent gestuit
Hoewel die meeste stakers hul pogings laat vaar en teruggekeer het werk toe, is daar steeds gewelddadige voorvalle wat verbind word met stakende Tshwane-metrowerkers.
Polisiemag verskerp vir Buthelezi-begrafnis
Onder leiding van die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur (NatJoints) gaan die SAPD al sy hulpbronne inspan om die veiligheid van al die roubeklaers te verseker.
ToekomsVenster: ‘Moenie op jou eie insigte staatmaak nie’
“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.” – Spreuke 3:5 (AFR83)
Eskort se Springbox-veldtog platgeduik
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Eskort hof toe gesleep nadat hy hom daarvan beskuldig het dat hy sy “intellektuele eiendomsregte en die Springbok-handelsmerk in ʼn lokvalbemarkingsveldtog gebruik het”.
Wyle prinses Diana se ikoniese skape-trui verkoop vir miljoene
Diana het in Junie 1981 as 19-jarige die trui, waarop ʼn enkele swart skapie tussen ʼn patroon van wit skapies pryk, tydens ʼn polo-wedstryd gedra.
Buthelezi by VTM-gedenkdiens vereer
Die besluit is geneem “teen die agtergrond van Afrikaner-en-Zoeloe-verweefdheid” met die doel om eer te betoon aan “ʼn goeie Afrikaner-vriend”.
Is Eskom se diesel, geld kapot?
Indien Eskom se dieselvlakke te laag is om die gasturbines te bedryf, is die kans goed dat Suid-Afrika ʼn tydperk van semi-permanente fase 6-beurtkrag sal binnegaan.
Laer beurtkragfases hierdie naweek
ʼn Verminderde vraag na krag oor die naweek beteken dat laer beurtkragfases vir die volgende paar dae ingestel gaan word.
Pollard onder Tigers se plaasvervangers
Terwyl die Springbokke gereedmaak vir Sondag se Wêreldbeker-wedstryd teen Roemenië, sal hulle ook die Engelse Premierliga fyn dophou; Handré Pollard is immers terug in aksie.
Effense beurtkragverligting
Eskom sê verbeterde opwekkingsprestasie – en ʼn verminderde vraag na krag oor die naweek – beteken beurtkragfases kan effe afgeskaal word.
Min vordering met Port Shepstone-probleme
Dele van Port Shepstone verbrokkel volgens alle aanduidings gaandeweg by die fondamente, gepaard met verouderde infrastruktuur en waterprobleme wat geen einde het nie.
Protesaksie teen Buthelezi-gedenkdiens by VTM
ʼn Klein groepie mense het by die Voortrekkermonument bymekaargekom in teenstand teen ʼn gedenkdiens wat hier vir prins Mangosuthu Buthelezi, afgestorwe voormalige IVP-leier en tradisionele premier van die Zoeloe-koninkryk, gehou is.
Aberdeen-boer bly agter tralies ná seksklagte
Hy is vroeër in ʼn ander saak op borgtog vrygelaat en is in nóg ʼn saak verlede jaar ʼn opgeskorte vonnis vir seksuele aanranding opgelê.
Koch: Bokke wil skrumvuur stook
Volgens Vincent Koch is skrumwerk die Springbokke se trots en hulle wil met elke wedstryd ʼn sterker vertoning lewer.
KwaSizabantu ‘geen kultus’
“Die kommissie het bevind die sending kon wel sommige van die klaers en of voormalige lede seergemaak het met van die praktyke destyds.”
Stapper val meters ver op roete ‘met nare reputasie’
’n 64-jarige stapper was vandeesweek die tiende persoon om van dié smal kontoerpaadjie by ’n waterval op Tafelberg te val.
Luister: Vernuwing, vooruitgang vir André Schwartz
“As ek vir ʼn paar dae verby haar stap – klaviere het vir my ʼn vroulike energie – is dit asof sy met leepoë vir my begin kyk. Dan moet ek voor haar gaan sit en ek moet begin speel.”
Oorskot van ‘nie-menslike wesens’ aan Mexikaanse kongres gewys
Die vertoon van die beweerde oorskot van twee “nie-menslike wesens” tydens ’n spesiale sitting van die Mexikaanse kongres, het tot ʼn mengsel van verbasing, ongeloof en bespotting op sosiale media gelei.
Man vas vir Rustenburg-sakeman se moord
Die verdagte is in hegtenis geneem nadat hy in die hof in Germiston verskyn het waar ʼn afsonderlike aanklag van gewapende roof hom in die gesig staar.