Fase 5-beurtkrag is van 06:00 Vrydagoggend af onbepaald ingestel.
Alles vir Vrydag 15 September 2023
Gedagte vir die dag: Kies vryheid
“Verder het die Here met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien” (Eksodus 9:1).