“Die president het sy mag as staatshoof misbruik om die gebeure in die geheim te laat ondersoek en die hulp van die Namibiese president in te roep om die verdagtes aan te keer.”
Lees meerAlles vir Woensdag 30 November 2022
Tesourie rig finale waarskuwing aan Maluti-a-Phofung
Die munisipaliteit het verlede week ’n kennisgewing aan personeel en raadslede uitgereik dat salarisse nie betaal sal word nie weens kontantvloeiprobleme.
5,6 ton se kokaïen in Spanje gevind
Die owerhede het die ondersoek al verlede jaar begin nadat hulle agterdogtig geraak het dat kriminele bendes die wettige invoer van vrugte en groente uitbuit om dwelms “van die ander kant van die Atlantiese Oseaan” na Spanje te bring.
Nog ’n steenkooldief vas
Dit is al die soveelste voorval van steenkooldiefstal by ’n Eskom-kragstasie wat vandeesmaand aangemeld is.
Bfn-gemeenskap gryp in om hul erfenis te red
Oor die afgelope paar jaar het die toestand van Hoffman-plein in Bloemfontein drasties agteruitgegaan.
Grafika: Polisiestasies val (letterlik) uitmekaar
“Sommige speurders sit met 500 onafgehandelde dossiere, maar met geen hulpbronne om die sake te ondersoek nie.”
Gesteelde Phala Phala-dollars glo van Soedannese sakeman
Die president sê sy plaaswerker het die geld in die rusbank versteek aangesien verskeie ander werkers toegang tot die kluis gehad het.
Dieselprys dalk selfs laer as verwag
Die prys van diesel kan Woensdag dalk selfs verder daal as wat vroeër die maand voorspel is. Dit lyk ook asof petrol nie met soveel sal styg soos aanvanklik verwag is nie.
Video: Kokketiel speel kiekeboe agter blikkie
“Dit is dalk die beste ding wat ek op die internet gekyk het. Ooit,” het een gebruiker gesê.
ToekomsVenster: Kom prys die Here
Wanneer laas was jy deel van ʼn feesvierende skare wat die Here onbeskaamd geprys het?
Phala Phala-verslag oorhandig; Ramaphosa reageer
Die bewerings het tot dusver Ramaphosa se pogings om vir ʼn tweede termyn as ANC-president verkies te word, oorskadu.
‘BSV’-paartjie verwelkom eersteling
“Om ouers te wees, is die beste gevoel nog – ek dink dis veilig om te sê ons lewe is volmaak met haar daarin.”
Marnus se flitsende kolf laat waarskuwingsligte flikker
“Wanneer jy 150 nie uit is nie, is jou volgende mikpunt natuurlik 200 lopies.”
Talle Christen-kinders wêreldwyd vervolg
Die studie wys die godsdienstige vervolging van kinders en jeugdiges is boonop nie noodwendig die gevolg van hul eie geloofskeuse of erfenis nie; soms is dit eerder ʼn geleentheid om hul ouers te straf.
Gholf se bestes ding mee vir gesogte titels
Die room van plaaslike gholf en ’n tikkie meer as ʼn anderhalf dosyn van die wêreld se grootste sterre se visiere is van Donderdag af op twee uiters gesogte titels gerig.
Herschelle dink nie Proteas staan ʼn kans
“Ons beskik oor ʼn wonderlike boulaanval, maar om toetse en reekse te wen moet jy lopies op die telbord hê. Kan ons dit doen?”
Plaasmoord ‘groot slag’ vir familie
“My ouers is nie ryk mense nie. Hulle [die aanvallers] het my ma aanhoudend gevra vir geld, vuurwapens en die kluis. Hulle het niks van daardie goed gehad nie.”
Alfa se nuwe Tonale: Mooi maar middelmatig
Alfa Romeo het ʼn gaping in die mark gehad vir ʼn lekker kompakte sportnutsvoertuig en met die eerste oogopslag slaan Alfa Romeo se nuwe Tonale mens uit vir ʼn ses, maar…
Afrikaans vir eers veilig by Maties
Geen spesifieke besluit oor die inwerkingstelling van aanbevelings in die Khampepe-verslag is al geneem nie, maar die US-rektor het vantevore al gesê dat daar nie aan die universiteit se taalbeleid gekarring gaan word nie.
Mening: Druk op Engelse rugbybase en Eddie ná swakste seisoen in 16 jaar
ʼn Mens moet jou glo nie in ʼn ander se leed verlustig nie, maar dit was darem lekker om te hoor hoe selfs Twickenham se skare hul span Saterdag ná die eindfluitjie uitgejou het!