Altesaam 61 transitorooftogte is in die vorige finansiële jaar in Gauteng uitgevoer waarin 18 sekuriteitsbeamptes doodgeskiet en 81 beseer is.
Alles vir Vrydag 9 Oktober 2020
Video: 2 beseer toe motor oor rotse tot op strand ‘vlieg’
Albei insittendes het beserings opgedoen en is na ’n hospitaal geneem.
Vandag se sportnuus
All Blacks kies vir Barrett en Mo’unga vir Sondag se Aussie-stryd. Kyk hier vir al rugbybepalings vir die naweek:
Senekal-boer Vrydag in hof ná oproer
Pienaar is tot dusver die enigste persoon wat in hegtenis geneem is, hoewel die polisie vroeër vandeesweek gesê het nog arrestasies is op hande.
Ilan se kinderlewe herleef in nuwe musiekvideo
“Dit was so nostalgies om 20 jaar later weer al die vriende saam op die plaas te hê waar ons jare van tevore in doeke saam gekuier het.
SA moordverdagte uiteindelik uitgelewer
Gerhard Jansen van Vuuren het amper ʼn dekade gelede glo sy voormalige meisie vermoor waarna hy landuit gevlug het.
Spog met egte Maroela-vellies – die ideale Kersgeskenk!
Dis die ideale Kersgeskenk – bestel sommer nou reeds vellies vir jou geliefde!
KZN-polisie lê beslag op meer as 700 vuurwapens, duisende rondes ammunisie
Al hierdie vuurwapens en ammunisie is in September gekonfiskeer.
Borgtog toegestaan aan munisipale bestuurder, oud-LP
Die munisipale bestuurder, oud-LP en twee ander staan tereg op aanklagte van diefstal en geldwassery.
Openbare beskermer beweer sy vorder met Vrede-suiwelondersoek
Die openbare beskermer beweer sy vorder daarmee om politici wat voordeel getrek het uit die omstrede Estina-suiwelprojek in Vrede aan die pen te laat ry.
Valke lê beslag op amper R1 miljoen se perlemoen
Perlemoen met ʼn geskatte straatwaarde van R970 000 is gevind.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Amper 1 800 nuwe gevalle is aangemeld.
Gedagte vir die dag: Ontferming
Soos die oë van ’n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar, soos die oë van ’n slavin gerig is op die hand van haar eienares, so is ons oë gerig op die Here ons God, totdat Hy Hom oor ons ontferm. (Psalm 123:2)