“Die beamptes is geïdentifiseer en aan voorvalle verbind deur middel van die verklarings van getuies, beeldmateriaal, diensregisters en voertuigliggingverslae.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Julie 2020
Kleuterskole-saak: ‘Minister minag hofuitspraak’
“Die minister se optrede stel haar bloot aan moontlike tronkstraf en ons is bereid om dit te eis, indien nodig.”
Terugkeerdatums vir ander leerders bekend
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het die datums waarop skoolkinders wat steeds tuis is kan terugkeer skool toe, bekend gemaak.
OVK-vrese oor verkiesings in ʼn tyd van koronavirus
Daar is reeds jare lank ʼn diskoers in en met die OVK aan die gang oor die moontlikheid of stemme ook elektronies uitgebring moet kan word.
Reusesoektog ná man glo op Tafelberg verdwyn
Talle soek- en reddingspanne het Dinsdag tot laatmiddag nog op Tafelberg na enige teken van Kenneth Stephen gesoek nadat hy glo op die berg vermis geraak het.
2 vas ná skietery wat lewe van 5 eis
Die verdagtes is onderskeidelik 18 en 19 jaar oud.
AfriForum eis antwoorde oor Grace Mugabe
Die saak teen Mugabe sloer al sedert 2017.
ToekomsVenster: Die wêreld is nie ons tuiste nie
Ek leef in die verwagting van die nuwe dag waar daar nie meer pyn en hartseer sal wees nie.
Calitz maak musiek met skryfwerk
Wilken Calitz meen hy is ewe tuis tussen woorde as tussen musieknote. Lees meer oor sy debuutroman “Swart swaan”.
Spoegwolf, Corlea, Jannie Moolman aanlyn by Voortrekkermonument
“Die Spoegwolf-masjien het nodig om weer te loop. Ons kan nie wag nie. Ons gaan ʼn hele paar liedjies vir die eerste keer ooit speel.”
SAL-skeidingspakkette: ‘Dis al geld wat daar is’
“Dit is belangrik dat ons verseker dat ʼn redery wat verrys uit die sakereddingsplan nie belas sal word deur onvolhoubare ooreenkomste nie.”
Die wêreld in foto’s – 7 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het betogers die strate van Spanje ingevaar om te protesteer teen stiergevegte en die bulwedloop wat jaarliks saamval met die San Fermin-fees in Pamplona.
Sosialemediaplasings wat plaasmoorde verheerlik na MRK verwys
Die gebruik dat die polisie die “diefstal van ʼn beursie” rapporteer nadat ʼn boer ure lank gemartel is, moet gestaak word. “Dit is nie ʼn rooftog nie, dit is ʼn haatmisdaad.”
Veearts trotseer koue hondehokke vir DBV
“Dit is baie koud en die sement is baie hard. Ek kon nie glo hoe koud dit geraak het nie.”
Tshwane-ambulansdienste opgeskort ná ‘provinsialisering’
Die Gautengse gesondheidsdepartement het nie die metroraad se aansoek om ʼn bedryfslisensie vir nood- mediese dienste goedgekeur nie.
‘Verkragter-pa’ skiet 3, toe homself
“Die provinsie gaan tans gebuk onder ʼn vlaag geslagsgebaseerde geweld en dus moet voorvalle van hierdie aard so sterk as moontlik veroordeel word.”
Langslewende Siamese tweeling sterf
Die wêreld se langslewende Siamese tweeling is oorlede.
Minister reageer op uitspraak oor kleuterskole
Die departement het die afgelope paar weke saam met rolspelers gewerk om gereedheidsprogramme gereed te kry.
Dis-Chem kry groot boete oor maskers
Dis-Chem het die pryse van gesigsmaskers glo met tot 261% verhoog.
Video: Slang verras man agter die stuur
“Ek was nog nooit so bly om rooi en blou ligte te sien nie.”