Christopher David Kimber – eienaar van verskeie diamantmyne in die Noord-Kaap – het homself vanoggend by die Valke se kantore in Kimberley oorgegee.
Lees meerAlles vir Woensdag 28 Junie 2023
Hoofregter, parlement vergader
Die parlement se voorsittende beamptes het Woensdag met hoofregter Raymond Zondo by Constitutional Hill in Johannesburg vergader.
Man, verdagte dood ná aanval op hoewe
Die verdagte het in ’n hospitaal aan sy selftoegediende wond beswyk.
Video: Nuwe tuistes wag op vier jong Rietvlei-jagluiperds
Die jagluiperds floreer in dié reservaat aan die buitewyke waar ʼn teelprogram ʼn paar jaar gelede van stapel gestuur is. Vier van die vyf welpies wat verlede jaar in die reservaat gebore is, word nou na ander reservate verskuif waar hulle help om die groot katte se bevolkingsgetalle gesond te hou.
Nádine maak hart oop: ‘Ons het gedink hy gaan dit nie maak’
“Ons het nog nie al die antwoorde nie … Hy is gediagnoseer met longontsteking weens aspirasie.”
Mashatile: ‘Ek het niks verkeerd gedoen’
Adj.pres. Paul Mashatile erken dat sy paaie al met vermeende staatskapers gekruis het. Hy ontken egter dat hy gereeld by dié sakemanne se herehuise tuisgegaan óf hom aan wangedrag skuldig gemaak het.
Video: Regering skik met Solidariteit in historiese rasooreenkoms
Solidariteit het vandag ʼn historiese skikking met die regering onderteken wat ‘n streep trek deur die regering se rigiede toepassing van regstellendeaksiemaatreëls in die arbeidsomgewing.
Só lyk beurtkragsituasie nou
In dié stadium is 16 356 MW opwekkingskapasiteit weens onklaarrakings nie beskikbaar nie en nog 3 023 MW is onbeskikbaar weens beplande instandhoudingswerk.
SA se bek-en-klouseer-entstof nou twee keer duurder
Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling sê daar is ʼn goeie rede waarom die hemelhoë pryse betaal moet word, maar die DA voer aan dat voorsorg dié ekstra uitgawe sou kon verhoed.
Junior Bokke begeesterd vir Italië-kragmeting
Lumumba Currie, die Junior Bokke se hulpafrigter, is vol vertroue dat die skare goeie waarde vir hul geld gaan kry.
Gesteelde horings groot ‘terugslag’
Mooketsi sê twee mans met klapmusse het by die perseel ingebreek, die sekerheidskantore met geweld oopgemaak en toegang tot die kluis verkry.
Vyf redes om ‘MasterChef Australia’ te kyk
Suid-Afrikaners kan nou uiteindelik ook nader skuif vir die jongste aflewering van die gewilde TV-kosprogram, “MasterChef Australia”.
ToekomsVenster: God het jou oneindig lief
In die volheid van die tyd het Christus sy lewe gegee sodat ons vanuit daardie genade kan leef.
Presidensie sê oor Brics ná Russiese rebellie
Vincent Magwenya, woordvoerder van pres. Cyril Ramaphosa, is Woensdag gevra of die onlangse muitery in Rusland enige uitwerking op die beraad gaan hê en of pres. Poetin die beraad gaan bywoon. Dít was Magwenya se antwoord:
Meer as R1,7 miljard vir ʼn skildery betaal
Dit is die meeste wat ooit vir ʼn skildery op ʼn Europese kunsveiling betaal is.
Kyk: Klimaataktiviste ontwrig reeks om As
Engeland se paaltjiewagter Jonny Bairstow het ʼn betoger van die veld af gedra toe klimaataktiviste spel op die eerste dag van die tweede toets in die reeks om die As kortstondig onderbreek het.
Video: Yslike foon staan 2,4 meter hoog
Die iPhone is ten volle funksioneel.
Foto’s: Silverton-aanleg een van Ford se beste
Die transformasie van die Silverton-aanleg in ʼn kort tydjie is niks minder as verstommend nie, skryf Brendon Staniforth.
Twee vas ná moord naby Dundee
Hennie Maritz se voertuig is ná sy moord gesteel en by een van die verdagtes gevind.
‘Staatskaping 2.0’ – Mashatile én Mbalula by OB verkla
Fikile Mbalula is nou saam met Paul Mashatile in die nuus nadat die vrou van die voormalige bedryfshoof van die nasionale loterykommissie, Philemon Letwaba, beweer het dat sy vir hom geld geleen het.