Vyf jaar later is die drie mans wat die landbougemeenskap in Addo geterroriseer het, agter tralies.
Alles vir Woensdag 28 Junie 2023
SA skitter by Spesiale Olimpiese Spele
Die span het 49 medaljes ingeoes tydens die spele.
Man ná kitsvloed uit boom gered
“Die motoris het uit sy voertuig in ʼn boom geklim om van die vinnig vloeiende water te ontsnap wat rivierwalle oorstroom het.”
Dié televisie-talent benoem vir nuwe Silwerskermfees-pryse
“Sonder dié uitsonderlike talent kan ons nie ons kykers vasgenael voor die kassie hou nie.”
Prigozhin sak en pak na Belarus
Die huursoldate wat deel was van die Wagner-rebellie is intussen ’n verlate militêre basis in Belarus aangebied sou hulle hul by hul leier in dié buurland wou aansluit.
Engeland-kaptein ‘jammer’ ná onthullings in krieketverslag
Ben Stokes, Engeland se krieketkaptein, het Dinsdag gesê hy is “bitter jammer” oor die bevindings in ’n verdoemdende verslag wat “grootskaalse rassisme, seksisme en klassisme in die sport” uitwys.
Radiostasie bederf kinderbewaringshuis met ‘ateljee-babatee’
Nagenoeg 20 000 doeke is aan die plek van veiligheid vir kinders oorhandig.
Vrugte, groente goedkoper; uie, aartappels bly duur
Hoewel broodnodige voedselitems wat dikwels geprioritiseer word steeds uitermatig duur is, het die prys van die meeste groente en vrugte wel gedaal.
Pollard uit; Willemse weer op die been
Rassie Erasmus, direkteur van rugby by Saru, sê die slot Eben Etzebeth en die skrumskakel Jaden Hendrikse maak intussen goeie vordering met hul herstel van skouerbeserings.
Metro’s bestuur dalk tog binnekort self passasierspoor
’n Devolusiestrategie wat bekwame metro’s in staat sal te stel om passasierspoorwegstelsels te bestuur, sal vanjaar nog in die Staatskoerant gepubliseer word. Die Stad Kaapstad verwelkom die aankondiging.
Gedig: Kindjie klein
“Jy woel so tussen rib en spier, oefen lynskoppe af en toe,” skryf Werner Wehmeyer in die gedig, “Kindjie klein”.
Resep: Korslose souttert met sampioen, aspersie en broccoli
Jou kuiergaste gaan dié tert nie kan weerstaan nie!
Vier polisiebeamptes, nog drie vas na rooftog
ʼn Sakevrou is gedwing om geld uit haar rekening te onttrek en het meer as R83 000 verloor.
Uitblinkers in Afrikaanse onderwys vereer
“Wat die wenners in gemeen het, is die konstante lewering van goeie werk, ver bo wat van hulle verwag word.”
Onafhanklike ondersoek geëis na sake by Netbal SA
In die dokumentêr is die kollig laat val op bewerings van viktimisasie, seksuele misdrywe en wanbestuur in Netbal SA en sedert die bekendstelling het nóg fluitjieblasers die organisasie genader met verdere inligting.
Sneeu en ysige temperature verwag
Ontwrigtende sneeuneerslae word in dele van die Oos-Kaap verwag met Suid-Afrikaners wat hulle in die komende dae moet staal vir uiters koue toestande oor dele van die land.
Menslike oorskot wel die van vermiste akteur
Stappers het Saterdagoggend menslike oorskot gevind en die owerhede ontbied.
Oorkom verwerping
Vrees vir verwerping is werklik. Om dit te probeer vermy of daaronder te ly, gaan jou net ongelukkig en depressief maak.
Beurtkrag deur dag toegepas
Beurtkrag sal deur die dag toegepas word weens ’n vertraging in die indiensstelling van verskeie opwekkingseenhede.
Apartheid is onder nuwe bestuur
Wat duidelik is, is dat die ANC baie meer uit apartheid geleer het as net hoe om dit omver te werp.