“Hoewel ons saamstem dat ʼn hersiening van die samewerkingsooreenkoms rakende die ATKV-Skryfskool op die Potchefstroomkampus nodig is, wil ons dit onomwonde stel dat die ATKV-Skryfskool as handelsmerk steeds bestaan.”
Lees meerAlles vir Woensdag 15 Maart 2023
MRK-uitspraak oor Afrikaans by Maties verwelkom
“Die MRK se uitspraak skep ʼn presedent met wyer implikasies. Deur die taalhekkie ietwat hoër te stel, maak hy die afdwing van Engelse eentaligheid aan openbare instellings moeiliker.”
Kandidate vir nuwe DA-leiers bekend
Oor meer as twee weke sal afgevaardigdes van DA-takke oor die hele Suid-Afrika aan ʼn interne verkiesing deelneem om die nuwe leierskap van die DA te kies.
Weermaglid help glo gevangenes ontsnap
Ses gevangenes is Maandag deur ʼn groep swaar gewapende mans uit polisieaanhouding bevry.
Dele van Pta-Oos donker ná brand
Die Tshwane-metro sê weens die las wat dié kragonderbreking op die netwerk veroorsaak, moet nog gebiede se krag afgeskakel word.
Joernaliste al hoe meer ‘geïntimideer, gedreig’
“Dit is skandelik dat verslaggewers om veiligheidsredes nie oor stories van openbare belang kan berig nie omdat die fokus van hul berigte hulle dreig met geweld.”
Paniek oor Amerikaanse bank ‘onnodig’
Die ineenstorting van die Amerikaanse Silicon Valley Bank (SVB) het talle beleggers op hol, maar kenners sê die Suid-Afrikaanse bankstelsel is “gesond”.
Marisa, Geon leer by nuwelinge in ‘Mooiweer en warm’
“ʼn Mens sê altyd jy leer by die ouer garde en ek leer elke keer by hulle, maar dan leer ʼn mens net so veel by die jonger spelers.”
Student se digkuns kry vlerke danksy FAK-ekspo
Amory Smith (19) skryf al stories van kleins af. Nou word een van haar grootste drome bewaarheid.
ToekomsVenster: Ligloop vir dubbele standaarde
Tog is daar ook steeds baie om oor opgewonde te raak.
EFF ‘meer blaf as byt’
Die polisie waarsku dat mense nie alles moet glo wat op sosiale media versprei word nie en dat baie daarvan vals nuus is.
Wiele2Wiele ry met Lexus se UX 250h
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Lexus se luuksste UX 250h kompakte sportnuts en vat ook die pad met die sewesitplek Honda BR-V. Hulle gesels oor Kia se ryke geskiedenis en dan kuier Justus Visagie in die ateljee – hy het die langpad van Johannesburg na Kaapstad met ’n elektriese BMW i4 M50 aangepak. Hulle gaan ry ook met ’n elektriese Silence S01-bromponie.
Gewonde Blitsbokke trek versterkings nader
Suid-Afrika se sewesspan is tans sewende op die HSBC-punteleer.
Resep: Pekelvis
Kikker jou spyskaart met hierdie pekelvis op.
Eskom kan gou weer krag by Kusile opwek
Die tydelike oplossing sal help dat beurtkrag voorts met twee fases verminder kan word, maar kan ook tot grootskaalse besoedeling lei.
AA positief oor brandstofpryse vir April
Data vir die middel van die maand wys wel dat die petrolprys effens kan styg, maar die Automobiel-Assosiasie (AA) meen dít kan waarskynlik verander.
Ekonomie Minuut: Vervaardiging en mynbou krimp in Januarie
Gister het Statistieke Suid-Afrika data bekend gemaak oor produksie en verkope in die vervaardiging- en mynbousektore in Januarie.
Lewis sê hy sal nie hensop
“Mercedes ondersteun my al sedert my 13de verjaardag. Ons het verlede jaar ʼn moeilike jaar gehad en ek is steeds deel van die opset.”
Tiener herstel goed ná breinbesering
Hoewel Demi Blaauw gedeeltelik verlam is en ʼn jaar gelede nie kon praat nie, oortref sy nou alle verwagtinge met dít wat sy reeds bereik het.
‘Slegs Engels’ skend wel Maties se regte
ʼn Dringende mosie van wantroue in Wim de Villiers, US-rektor, is Woensdag ingedien.