“Ek het gedink dit sou ʼn sprokieservaring wees, maar toe word dit ʼn nagmerrie!”
Alles vir Woensdag 15 Maart 2023
ʼn Herverdieping van geregtigheid
Hoe verduidelik ʼn mens dan te midde van ons geprese regstaat, aan die hand van Augustinus se beskrywing, die hoë voorkoms van rowerbendes wat ons instellings plunder?
Wes-Kaapse robotte draf operasies kaf
Dié robotiese stelsels gebruik gevorderde tegnologie wat ʼn enkele chirurg in staat stel om komplekse prosedures uit te voer.
Sir Clive gee Eddie die skuld
“Die nederlaag onderstreep die feit dat Engeland-rugby in groot moeilikheid is danksy die Eddie Jones-regime.”
Dít is hoe die Eskom-mafiastaat werk
De Ruyter se groot sonde was dat hy op die suurstoftoevoer van die boewe gestaan het. Sy straf was gif in sy koffie en dit is vir hom onuithoudbaar gemaak om by Eskom aan te bly.
Jong veearts van Villiers verongeluk
“Jan Harm se dood was ʼn verskriklik skok. Hy gaan ʼn groot leemte in ons almal se harte los.”
Seldsame sportmotor die naweek te koop
Dié 1957 Alfa Giulietta Sprint Veloce Lightweight 750E Conrero Racer, waarvan daar minder as 200 ooit vervaardig is, is so skaars soos hoendertande.
ANC haastig met lastersaak teen De Ruyter, Eskom
Die regerende party eis dat De Ruyter sy stellings terugtrek en wil ook weet of hy in daardie stadium – toe hy die opspraakwekkende TV-onderhoud gedoen het – namens Eskom gepraat het.
Reeksmoordenaar swaar gestraf
ʼn Reeksmoordenaar van Polokwane is tot agt keer lewenslange en ʼn bykomende 88 jaar tronkstraf gevonnis.
Fort Beaufort, Somerset-Oos amptelik herdoop
Drie dorpe in die Oos-Kaap se name het amptelik verander.
Swierige Swiatek te sterk vir Raducanu
Iga Swiatek, die wêreld se voorste vrouespeler, het ʼn einde aan Emma Raducanu se Indian Wells-veldtog gebring.
Wenners van ‘Engele om ons’-joernaal aangewys
Twee Maroela Media-lesers het elkeen ʼn eksemplaar van Engele om ons, wat deur Wendy Maartens saamgestel is, gewen.
Kinders, tieners en jong volwassenes en hul alternatiewe realiteite
Waak daarteen dat jy of ʼn geliefde speel-speel gesteel word. Die kruks is om tussen die werklikheid en fiksie te kan onderskei en sodoende ʼn gesonde balans te handhaaf.
Omstrede haatmisdaad-wet aanvaar
“Hierdie wetsontwerp is onheilspellend en gaan onmoontlik wees om af te dwing. Dit sal eerder rassewrywing veroorsaak as om dit te voorkom.”
Weldoener help met pensioen-penarie
“Ek is werklik so dankbaar en baie bly dat dit uitgesorteer is,” sê die 66-jarige Ella van der Berg.
Vyf liggame by Virginia-myn gevind
“Voorlopige ondersoeke dui daarop dat al die slagoffers op teregstellingwyse doodgeskiet is.”
Gedagte vir die dag: Ontspan gereeld
Die mens is net ’n bewegende skaduwee. Al sy gejaagdheid is tevergeefs: Hy versamel rykdom, maar weet nie wie dit gaan gebruik nie. (Psalm 39:7)