“Die komitee bly verbind daartoe om Eskom te help om sy uitdagings te oorkom.”
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Mei 2022
DA hoop wetgewing kan verbruikers teen petrolprys beskerm
“Petrol kan tot soveel as R25 per liter kos teen die begin van Junie.”
ANC gedwing om Afrikaans, Khoi en Santale as inheems te erken
Sodra die nodige wysigings aangebring is, sal Afrikaans, Khoi- en Santale wetlik beskerm wees teen enige pogings om hulle te ontneem van die hulpbronne wat toegeken word om inheemse tale te beskerm en ontwikkel, insluitend aan ons universiteite.
Geen ekstra geld vir KZN beskikbaar
“Die enigste geld wat die provinsie vir behuising sal ontvang, is die geld waaroor hy reeds beskik.”
Skietery met polisie tydens jaagtog in Welkom
Die verdagtes is steeds voortvlugtig. Hulle is gewapen en word as gevaarlik beskou.
ToekomsVenster: Vroue in die samelewing
Vroue het Hom in sy bediening op aarde ondersteun. Vroue was getuies van die opstanding en die eerste om te gaan vertel.
Bek-en-klouseer-beheergebied vergroot
Dié aanmeldbare en hoogs aansteeklike, ekonomies belangrike veesiekte het onlangs skielik ver buite die beheergebied versprei.
Beurtkrag al 32 dae ingestel – en nóg op pad
Foutiewe opwekkingseenhede het Eskom se kragnetwerk al ʼn kwart van sy kapasiteit gekos.
Swerwende olifante naby Mosambiek hervestig
Talle mense het die afgelope ruk die trop bulle se reis deur Mosambiek, eSwatini en eindelik deur Mpumalanga tot by ʼn grensdraad van die Krugerwildtuin in Suid-Afrika gevolg.
Drukgroep wil vakansiedag vir ‘voorouers’ hê
Die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika (Kontralesa) wil die regering oortuig om sogenaamde Voorouerdag tot ʼn openbare vakansiedag te verklaar.
Woede oor R22 miljoen vir ‘stok in grond met vlag’
Nasiebou en maatskaplike samehorigheid is edele beginsels om na te streef, maar nie as dit beteken ʼn staatsdepartement dok R22 miljoen vir ʼn vlag op nie.
Uitlander skuldig aan moord op polisiehoë
Brig. Joseph Jongile is doodgeskiet en sy gesin in ʼn ander kamer vasgebind, terwyl die boewe die huis omgekeer het.
Boere moet pad Paasnaweek herstel
“Ons stroop tans sojabone en mielies en kan eenvoudig net nie agteroorsit en vir die departement wag nie.”
SA rassebeleid deur VN verhoor
“Dit is die eerste keer sedert 1994 dat daar nie net ʼn klag teen die regering ingedien is nie, maar dat dit ook tot die verhoorfase oorgegaan het.”
Kleuter uur ná motorkaping gered
“Elke beskikbare en selfs onbeskikbare voertuig, buurt- en plaaswag is geaktiveer om te help om die motor op te spoor.”
Hoërskole kan nou inskryf vir dramafees
Dié fees bied jaarliks aan leerders van skoledramagroepe die geleentheid om hul talent op Kunstekaap se verhoog ten toon te stel.
Beurtkrag weer later vandag ingestel
Meer as 15 000 MW is tans nie beskikbaar nie, weens onbeplande onderbrekings.
Meer boere kies biologiese plantbeskerming
Die geheim is om saam met die natuur en nie teen die natuur te boer nie.
SA’ners se besteebare inkomste byna derde minder
Verbruikers moet tot 62% van hul netto salaris gebruik net om hul skuld te vereffen.
80-jarige en sy vrou aangerand, beroof
Die egpaar is met kabelbinders vasgebind terwyl rowers hul huis geplunder het.