“Ons stroop tans sojabone en mielies en kan eenvoudig net nie agteroorsit en vir die departement wag nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "padonderhoud"
Vrystaat-boere vier nie vervoermaand
“Terwyl die Vrystaatse provinsiale regering gedurende Oktober vervoermaand “gevier” het, is Vrystaatse boere gedwing om noodherstelwerk aan paaie te doen om die lewensgevaarlike toestand daarvan in die provinsie aan te pak.”