Die Gautengse departement van onderwys het Vrydag gesê hy neem met kommer kennis oor onakkurate berigte oor Parktown Boys High School in Johannesburg.
Alles vir die sleutelwoord "Parktown Boys’ High School"
Skoolseuns gemaan om ‘stilswye te verbreek’
Lesufi het ook die skoolbeheerliggaam opdrag gegee om die skool se gedragskode te verander sodat daar duidelike riglyne kan wees hoe voorvalle van mishandeling en ander sake aangemeld kan word.
Afrigter dan in hof oor seksuele aanranding van seuns
Die voormalige waterpolo-assistentafrigter van Parktown Boys’ High School in Johannesburg wat tereg staan op 160 aanklagte wat strek van seksuele aanranding en verkragting tot poging tot moord, het Woensdag in die Johannesburgse hooggeregshof verskyn.
Afrigter in hof oor seksuele aanranding van seuns
Die voormalige waterpolo-assistentafrigter wat daarvan beskuldig word dat hy leerlinge van Parktown Boys’ High School in Johannesburg geteister het, het Vrydag vlugtig in die Johannesburgse hooggeregshof verskyn.
Onnie van spogseunskool weer in hof
Die onderwyser van ‘n spogskool in Johannesburg wie glo talle leerders seksueel geteister het, sal Vrydag in die Johannesburg-hooggeregshof verskyn.
Onnie van spogseunskool in hof
“Ouers leer net hul dogters om hulself te beskerm, maar nie hul seuns nie.”
Seksuele aantygings by spogseunskool ondersoek
“Die versuiming van die skool om hierdie ernstige bewerings aan te meld blyk soos ʼn poging om die kwessie onder die mat in te vee.”
Man (22) in hof wat glo leerders verkrag
ʼn 22-jarige voormalige studente-werknemer van ʼn spogskool in Johannesburg, wat na bewering leerders by die skool verkrag en seksueel aangerand het, het Woensdag in die hof verskyn.