In die ou dae is daar gepraat van ’n drieëfees. Deesdae is dit niks minder as ʼn kaartefees nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 Mei 2021
Stryd oor Noordwes-dorpe se riool-, waterdienste weer in hof
‘n Dringende hofaansoek is gebring om die bestuur van Koster en Swartruggens se water- en rioolwerke weer uit die hande van die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) terug te neem.
Trekpas ná man met Covid-19 werk
Die man het glo nalatig opgetree en by die werk opgedaag nadat hy positief getoets het vir Covid-19.
Jong boere moet hoekpale in gemeenskappe wees
TLU SA se jong boere het gister ʼn paar innoverende planne bekendgemaak te midde van ʼn uitdagende tyd.
Hulde gebring aan twee wat in heli-ongeluk sterf
Die twee mans wat Maandag in ’n helikopterongeluk in Durban dood is, sal onthou word vir hul passie en die verskil wat hulle in ander mense se lewens teweeg gebring het.
Internasionale oorsig: Alle oë op Skotse Nasionale Party, Konserwatiewes ná verkiesings
In die aflewering word daar ook gekyk na Israel wat die Iran-ooreenkoms probeer keer en Frankryk wat 200 jaar ná Napoleon se dood oor sy nalatenskap wonder.
Ace glo uit NUK-vergadering geskop
Magashule het intussen ook in ‘n uurlange onderhoud met die openbare uitsaaier benadruk dat hy nie sal opsy staan nie.
Wie se koppe is reg: die Britse en Ierse Leeus of die Bokke?
Die komende toetsreeks tussen die Springbokke en die Britse en Ierse Leeus kan baie maklik van die veld af gewen word.
Ses rowers dood in skietgeveg met polisie
ʼn Groep gewapende mans se poging om ʼn slaghuis te beroof het in ʼn skietgeveg met die polisie en die dood van ses van hul makkers geëindig.
Drama met aankondiging van nuwe Zoeloekoning
Prins Misuzulu Zulu is Vrydagaand as die nuwe koning van die Zoeloes aangekondig waarna hoogdrama gevolg het.
GWM se P-reeks blaf saam met die groot honde
Dié bakkie bied dieselfde as ʼn Ford Ranger Wildtrak en Toyota Hilux Legend, teen R250 000 minder.
Geskiedkundige kakebeenwa kry nuwe tuiste
“Wat sal dit ons baat om die geskiedenis te ondersoek as ons nie ook besin oor wat dit vir ons in die toekoms beteken nie?”
Liefde klop ook aan boer Déan se deur
Boer Déan het kykers van ‘Boer soek ʼn vrou’ geskok toe hy ʼn gunstelingpasmaat, Megan, eerste van die plaas af huis toe gestuur het. Min het hulle geweet dat Kupido se pyl tóg maande later sou tref.
Gebeure by landdroshof veroordeel
Ontstoke lede van die EFF het ’n staalhek na die landdroshof afgebreek om toegang tot die hofgebou te verkry.
Sokkerwêreldbeker-saak: Sakeman se ma, nog vier ook vas
Die sakeman se ma, sy vrou, sy suster, sy swaer en sy persoonlike assistent is ook in hegtenis geneem in verband met korrupsie ter waarde van R47 miljoen wat met die 2010-Wêreldbeker-sokkertoernooi verband hou.
Munisipaliteit moet ook opdok ná seksuele aanranding
Die vrou se lynhoof het die oggend in haar kantoor ingestap, haar gegroet, na haar lessenaar geloop en sy mond op hare gesit en sy tong in haar mond probeer dwing.
Ouers skik met departement ná seun se verdrinking
Die 13-jarige seun het tydens ‘n skoolkamp verdrink en sy familie het miljoene van die provinsiale departement van onderwys geëis.
Suid-Kaap-storm: Dodetal styg; nog reën voorspel
Die storm het die Suid-Kaap Dinsdagaand getref en tot groot skade in die Overberg gelei.
Covid-19-statistieke: Só lyk die jongste syfers
KwaZulu-Natal het in die stadium die meeste aktiewe Covid-19-gevalle.
Gedagte vir die dag: Gestempel
Dan sal die Gees van die Here kragtig in jou (Saul) werk. Jy sal saam met hulle as profeet optree en ’n ander mens word. (1 Samuel 10:6)