Die komitee wil ook alle Suid-Afrikaners, veral die welsynsbegunstigdes, verseker dat geen kaart op 31 Desember 2017 sal verval nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 November 2017
Sanral ontken dat hy skuld afskryf oor onbetaalde e-tolgelde
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het Woensdag ontken dat hy verliese van R3,6 miljard afgeskryf het vir e-tolgelde wat al langer as drie jaar agterstallig is.
‘Voorstel oor nasionalisering van banke sonder vergoeding is absurd’
“Vrye mark en gewaarborgde eiendomsreg skep rykdom en werksgeleenthede en sosialisme en kommunisme maak almal ewe arm en honger.”
Taxistaking: Veiligheid opgeskerp by Uniegebou
Veiligheid is Woensdag by die Uniegebou in Pretoria opgeskerp toe ʼn groot groep taxibestuurders en -operateurs verbonde aan die National Taxi Alliance (NTA) na die perseel opgeruk het.
Oud-gesondheidshoof wil nie by Esidimeni getuig nie
Selebano is een van die topbeamptes wat beskuldig word in die dodelike Life Esidimeni-projek waar minstens 141 psigiatriese pasiënte weens verwaarlosing en verhongering gesterf het toe hulle na ongelisensieerde NRO’s oorgeplaas is.
‘Dis alkohol se skuld,’ beweer adjunkminister
“Hy het gesê as hy miskien sober was, sou hy die situasie anders hanteer het.”
ToekomsVenster: Skuldig voor God én mekaar
Vader God, soos die verlore seun, erken ek my skuld voor U. Vergewe my en verwyder die skaamte wat oor my hang.
Dana Snyman: ‘Iets goeds moet uit die verdriet kom’
Snyman se verloofde, Anette Roberts, is op 4 Oktober dood in ʼn vriend se motor in Bloemfontein gevind.
Piet Verster-moord: Polisie soek dié man
Die polisie in die Wes-Kaap het Woensdag ʼn identikit uitgereik van ʼn man wat gesoek word in verband met verlede week se moord op Piet Verster in Stellenbosch.
Vrou vas ná moord op Ficksburg-boer
Sy liggaam was in komberse toegedraai en hy het ʼn skietwond aan sy ken gehad.
Taxi-staking: Minister ‘sal nog spyt wees’
“Al die vorige ministers van vervoer is op ʼn streep afgedank en jy gaan dieselfde ding oorkom. Ons verseker jou, jy sal ons nie weer in dieselfde lig sien nie.”
Kakamas-man (64) glo deur tuinier vermoor
“Hough het nooit teruggekeer huis toe nie en die werker is later gewaar waar hy met die oorledene se voertuig rondgery het.”
Gesogte literêre prys vir SA skrywer
Martin Steyn se Engelstalige fiksiedebuut, Dark Traces (sy eie vertaling van sy debuutroman Donker spoor) is in die VSA bekroon met ʼn Kirkus-ster.
Die wêreld in foto’s – 8 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Poppie-saak: Emosionele ma se skokgetuienis aangehoor
“Kobus het gesê dat dit vir hom sal maklik wees om van ʼn lyk ontslae te raak, want hy ken baie mense.”
Kampsbaai-moord: Novella medies ondersoek ná uitbarsting
“Almal was bang in die hof. Almal. Hy het net begin skree hy weet wat aangaan.”
Duisende insette op die skolewetsontwerp wys publiek se kommer
“Sy uitlatings dat klaskamers vergroot moet word sodat tussen 60 en 70 leerlinge per klas geakkommodeer kan word, en dat beheer oor aanstellings toegepas moet word, is kommerwekkend.”
Manana twee keer vantevore skuldig bevind
Dit het Woensdag in die Randburg-landdroshof aan die lig gekom dat Mduduzi Manana, voormalige adjunkminister van hoër onderwys, twee maal vantevore op strafregtelike aanklagte skuldig bevind is.
Meisie (15) sewe keer geskiet tydens huisbraak
ʼn 15-jarige meisie het wonderbaarlik oorleef nadat sy sewe keer geskiet is tydens ʼn gewelddadige huisroof in Muldersdrift in Gauteng.
Tuisfliek van die maand: Boetie gaan Border toe
Selfs vandag nog, 33 jaar nadat dit die eerste keer vertoon is, bly “Boetie gaan border toe” byderwets, cool, vol jong geite gevul met jeugdige manewales en streke, skryf Leon van Nierop.