Dis glad nie onmoontlik dat provinsiale spanne soos die Boland Kavaliers en ander binne afsienbare tyd kan verdwyn, of dat`n span soos Oos-Vrystaat kan herleef nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 Januarie 2017
Vrou ‘allergies’ vir haar man
ʼn 29-jarige vrou kan nie haar man soen of selfs saam in ʼn kamer tyd saam met hom spandeer nie.
Raadslede in hof oor bakleiery by vergadering
Twee ANC-raadslede van Nelson Mandelabaai het Dinsdag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer.
‘Terreur-tweeling’: Staat wag vir bewyse van oorsee
Die saak teen die tweeling Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie wat daarvan beskuldig word dat hulle terreuraanvalle beplan het, is Dinsdag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel.
Soldaat in hof oor ammunisie
Die polisie het onder andere beslag gelê op beslag gelê het op 663 patrone vir ʼn 7.63-geweer,
Bakwena-grondeis: Publiek kan steeds aansoeke indien
AfriSake doen ʼn beroep op geaffekteerde individue en geïnteresseerde partye tot die Johannesburg-Suid grondeis (Bakwena-eis) hul aansoeke voor die afsnydatum moet indien.
Apartheidsgeld: ‘Absa-verslag wil aandag aflei’
“Die hulppakket deur die Reserwebank aan Absa is ʼn rookskerm om die aandag weg te lei van die staatskapingsverslag van die Openbare Beskermer.”
ToekomsVenster: Vra vir hulp en genade
Jou teenwoordigheid wys die Here het jou gebed gehoor en Hy het my gestuur om jou te sê dat jy nie alleen is nie. Hoe kan ek jou help?
Sakeman vas ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet
ʼn 70-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn man op ʼn plaas in die Modjadjiskloof-gebied in Limpopo geskiet het.
Klasaksie teen Ford op pad
“Die Kuga moet eenvoudig van die pad afgekry word om te verhoed dat nog iemand in die toekoms doodbrand.”
[Foto’s] Twee sterf, drie beseer in kettingbotsing
Twee mense is Dinsdag in ʼn kettingbotsing, waarby twee swaarvoertuie en ʼn bakkie betrokke was, op die M7 in Durban dood.
Therese Benade: ‘Ek glo vas in die ritme van die lewe’
“Waar ek nou is, in my persoonlike en professionele lewe, is presies waar ek wil wees. Dit is die beste plek waar ek nog ooit was,” sê Therese Benade.
Geld van Bobby, Karlien-program ‘soos manna uit die hemel’
“Dit gaan nie vir ons oor luukshede of enigiets anders nie – dit gaan oor oorlewing,” vertel die kinderhuis se uitvoerende hoof, Gerda van der Merwe.
Sinkgat: Publiek gevra om weg te bly
Terwyl die Noord-Kaapse departement van openbare werke en paaie nog besig is met sy assessering van die gebied waar ʼn reuse-sinkgat op ʼn plaas langs die R31 tussen Daniëlskuil en Kuruman ingeval het, het nóg ʼn sinkgat Maandag op dieselfde plaas ingeval.
PE-duo in hof oor kinderporno-sindikaat
Die sindikaat bestaan uit ʼn pornografienetwerk wat onder meer beeldmateriaal en foto’s van verkragtings, marteling en moorde op babas, waaronder pasgeborenes, versprei.
Talle kom na vore oor kaalfoto’s-dreigemente
“Ek het geen verskoning vir wat ek gedoen het nie en dit is wat gebeur as jy skelm geselsies aanknoop.”
Sesjarige verdrink toe sy vir hond skrik
ʼn Geregtelike doodsondersoek word gedoen nadat ʼn sesjarige meisie Maandag by ʼn watergat in ʼn munisipale kampterrein in Cornelia in die Vrystaat verdrink het.
Mazda CX-3: Oulike rakker, maar mark bied beter opsies
Daar is in die afgelope 10 jaar min suksesverhale soos dié van Mazda, maar die CX-3 ʼn moeilike een. Dit is ʼn mooi motortjie, goed toegerus en ry lekker – maar teen R365 400 is daar beter opsies daar buite, skryf Brendon Staniforth.
Oorskot in vlak graf dalk dié van vermiste plaasman
Die ontbinde oorskot van ʼn mens, vermoedelik dié van ʼn man wat op ʼn plaas gebly en in November spoorloos verdwyn het, is Maandag in ʼn vlak graf in ʼn beboste gebied gevind.
Dié motor het g’n stuurwiel of voetpedale nie
’n Blinde man van Austin in die Amerikaanse deelstaat Texas was onlangs die eerste man ter wêreld wat suksesvol om die hele Austin in ʼn Google-motor met selfrytegnologie gery het.