Michael Tolou (70) het Dinsdag in die periodieke hof in Modjadjiskloof in Limpopo verskyn op aanklag van poging tot moord.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Michael Tolou"
Sakeman vas ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet
ʼn 70-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn man op ʼn plaas in die Modjadjiskloof-gebied in Limpopo geskiet het.
EFF dreig om self boer in hegtenis te neem
Die EFF dreig om self ʼn boer van Limpopo wat die party van poging tot moord verdink, in hegtenis te neem.