Amor Vittone, Joost van der Westhuizen se vrou, en die egpaar se kinders het Vrydag hulde aan hom gebring.
Alles vir Vrydag 10 Februarie 2017
Kaptein Francois was Cheetahs se beste in 2016
Die Cheetahs het Donderdagaand hul topspelers in 2016 by ’n luisterryke geleentheid by die Ramblersklub in Bloemfontein beloon.
[Foto’s] So verloop Joost-gedenkdiens
Familie en vriende van Joost van der Westhuizen het Vrydagoggend ʼn kerkdiens bygewoon voor die gedenkdiens wat by Loftus Versfeld plaasvind.
Vooruitgang of verval vir Frankryk?
Is die eens magtige Frankryk op ʼn onstuitbare pad van verval? Frankryk staan deesdae bekend as die land met die pessimistieste burgers in Wes-Europa.
Scott-Crossley hoor oor borgtog
Mark Scott-Crossley het Vrydag weer in die Lenyeye-landdroshof naby Tzaneen in Limpopo verskyn waar uitspraak in sy borgtogaansoek gelewer is.
Mallet en Meyer bring hulde aan Joost
Nick Mallett en Heyneke Meyer, voormalige Springbok-afrigters, het hulde gebring aan Joost van der Westhuizen wat Maandag oorlede is.
ERRE ʼn vars briesie in die modewêreld
“Dis gewoonlik hulle stiliste wat ons ken of ʼn fotograaf wat ons raaksien en ons dan aanbeveel. Dít is hoe Laurika Rauch by ons uitgekom het.”
Paartjie glo uit weerwraak op kleinhoewe aangeval
WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
‘Die Boland Moorde’ keer terug na die kassie
Die tweede seisoen van Die Boland Moorde keer op 14 Februarie terug na die kassie vir agt episodes.
Redakteursbrief: Die staatsrede, Rome wat brand, “honourable members” en respek
ʼn Groot geraas in die parlement, teenoor ʼn stil verslaentheid op Loftus… Susan Lombaard neem die afgelope week se gebeure in oënskou.
George Clooney (55) gaan pa word
Die Amerikaanse akteur George Clooney (55) en sy vrou, Amal (39), gaan ouers word.
Die kinders op die bus
Ons het seker laf gelyk, ek is seker, maar soos ek verder ry, het my gemoed al ligter geraak en ek kon my dag begin. Dis is snaaks hoe klein dingetjies mens se hart kan raak.
Hof sê oor Trump-reisverbod
’n Federale appèlhof het Donderdag beslis oor pres. Donald Trump se besluit om tydelik mense van sewe Moslemlande toegang tot die VSA te weier.
Tuisfliek van die maand: Dis ek, Anna
Rolprentresensent, skrywer, draaiboekskrywer Leon van Nierop resenseer maandeliks vir ons ʼn top-Afrikaanse rolprent wat op Showmax te sien is.
Nuuskommentaar: Parleboendoe van die Piesangrepubliek in aksie en keiser Nero Zuma giggel
Gisteraand se gebeure was lag-lag sekerlik een van die grootste laagtepunte van die land se parlementêre geskiedenis.
Voormalige Wits-man vas in VSA
’n Voormalige senior bestuurder by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) se instituut vir reproduktiewe gesondheid en MIV (WRHI) is in Amerika in hegtenis geneem.
Sersant vas vir verkragting van eksvriendin
ʼn Polisiesersant het Donderdag in die George-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn in verband met die beweerde verkragting van sy eksvriendin.
[Video] Staatsrede: ‘Staat het gesag afgedwing’; regsaksie dreig
“Jy het die reg om jou mening te lug, maar dit beteken nie jy kan op ander se regte trap nie en dit is wat gebeur het,”
Chaos in Bela-Bela: Seun sterf
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek ʼn voorval waar ʼn 11-jarige seun dood is, glo weens die polisie se optrede.
‘Chaos in parlement weerspieël ware toestand van staat’
“Die parlement is in ’n krisis met die gevolg dat gewone Suid-Afrikaners hul vertroue in die gesag van die parlement verloor het,”