“Ons volg elke leidraad op om vas te stel wie hierdie Caren Bezuidenhout nou eintlik is.”
Alles vir die sleutelwoord "Welkom"
Nog ʼn Welkom-vrou vermis
ʼn Vrou van Welkom in die Vrystaat word vermis nadat sy haar kind Maandag by die skool afgelaai het.
Man buite winkelsentrum in motor doodgeskiet
Die man het buite die winkelsentrum in sy motor gesit en wag vir sy vrou wat besig was om inkopies te doen, toe hy drie keer in die bors geskiet is. Dié skokvoorval is deur veiligheidskameras vasgevang.
Nege vas ná Welkom-vrou se ontvoering
Die span het haar man gesê hoe hy te werk moet gaan wanneer hy die losprys oorhandig en Botha is ongedeerd vrygelaat.
Welkom-bejaarde steeds vermis: ‘Ons sal nie moed opgee nie’
“Maar, pa, ons soek nog na jou. Ons probeer absoluut alles. Ons sál jou opspoor!”
Privaat speurder soek na Welkom-bejaarde
Dis nou al 14 dae vandat sy skoonpa laas gesien is en steeds lyk dit nie asof enige vordering gemaak word om hom op te spoor nie.
Vermiste bejaarde se motors by vulstasie opgemerk
“Ons wil hê die polisie moet na die beeldmateriaal van die veiligheidskameras by die tolhekke tussen Kroonstad en Johannesburg kyk om te sien of die karre daar deur is,”
Nuwe inligting oor vermiste bejaarde van Welkom
“Selfs die polisie is stomgeslaan oor die saak. Dit lyk asof my pa net by die huis uitgeloop het. Ons weet nie.”
Nog geen spoor van vermiste bejaarde (82)
“Al die selfone en goed was nog net so in die huis. Alles was netjies en dit lyk nie of daar ʼn struweling was nie.”
Vrystaat: Polisie slaan toe op ‘onwettige’ myners
Grond wat goud bevat en toerusting soos gasbottels, skale, goud- en platinumtoetsers, plastiekhouers, goudkookpotte, en so meer is by die verdagtes aangetref.
Agt bendelede vas ná mesmoord
Albei slagoffers is verskeie kere oor hul liggame gesteek.
Vrystaatse gesin wreed aangeval, polisie soek dié man
Niemand is nog in hegtenis geneem ná ’n Vrystaatse gesin verlede maand wreed in hul huis aangeval is nie.
Polisie vra hulp om man op te spoor
“James Michael Allen (42), ʼn inwoner van Welkom in die Vrystaat, is verstandelik gestremd.”
Man (57) sterf ure ná rugbytoets: ‘Hy wou nooit só sterf’
“Hulle het die toets gekyk, saam gekuier en toe iets gaan kry om te eet by ʼn restaurant in die omgewing. Hulle was nog nie in die hotel nie, toe is Barney dood.”
Petroljoggie vas ná hy glo met motor verdwyn
“Na ʼn ruk het sy teruggegaan om haar motor te gaan haal, toe is die perseel gesluit en die voertuig was nêrens te vinde nie,” het die polisie gesê.
Kerkleier vas oor springstof
Die polisie in die Vrystaat het ʼn 47-jarige vroulike kerkleier en haar seun in hegtenis geneem nadat verskeie soorte springstof op die perseel gevind is.
Soektog duur voort ná Welkom-egpaar beroof is
Die polisie in Welkom in die Vrystaat is op soek na drie mans wat ʼn egpaar in hul huis beroof het.
Gru-botsing eis hoërskoolmeisie, drie ander
“Geen woorde gaan die onbeskryflike pyn en stukkend-wees verlig nie. Hou styf vas aan God se ewigheidsbelofte. Hy druk julle styf vas.”
DA bevraagteken myn se noodplanne
Die Demokratiese Alliansie het Vrydag gesê vandeesweek se voorval, waar meer as 900 mynwerkers ondergrond vasgekeer is, het groot tekortkominge in die nood- en reddingsplanne aan die lig gebring van Beatrix-goudmyn in die Vrystaat.
Mynbestuur gekap oor vasgekeerde werkers
Die 952 werkers wat gered is, het deel gevorm van ʼn span van 1 400 werkers wat Woensdag nagskof by die myn gewerk het.