Caren Bezuidenhout (34) van Welkom in die Vrystaat, wat op 12 November deur haar man as vermis aangemeld is, is in hegtenis geneem, het die Vrystaatse polisie bevestig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Caren Bezuidenhout"
Als glo nie pluis met Welkom-vrou se verdwyning
“Ons volg elke leidraad op om vas te stel wie hierdie Caren Bezuidenhout nou eintlik is.”
Nog ʼn Welkom-vrou vermis
ʼn Vrou van Welkom in die Vrystaat word vermis nadat sy haar kind Maandag by die skool afgelaai het.