Nuus SA-nuusSkelet naby Welkom gevind Suné van Heerden · 14 September 2012 Geen kommentaar‘n Menslike skelet is deur ‘n visserman in ‘n bos naby Klippan-dam naby Welkom in die Vrystaat opgespoor.