“Terwyl NSFAS die kritieke rol wat burgerlike organisasies speel, respekteer, is dit nou duidelik dat Outa geleidelik wegbeweeg van sy beweerde ‘hoë morele waardes’ en ‘onpartydigheid’,” lui ʼn verklaring van NSFAS.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 Januarie 2024
Man skiet eie seun raak toe hy pistool glo wou skoonmaak
“Tydens die ondersoek is ontdek dat die man nie die wettige eienaar van die vuurwapen was nie en dat die wapen ingevolge die rekords aan sy oorlede pa behoort het.”
Geliefde radiopersoonlikheid veg moedig, enduit teen kanker
“Sy het moeite gedoen om ander mense se uitdagings en swaarkry te verstaan en hulle te bemoedig.”
Laer fases beurtkrag dié naweek van krag
Beurtkrag sal Sondag van 05:00 tot 16:00 opgeskort word, waarna Fase 1-beurtkrag vanaf 16:00 tot Maandag 05:00 hervat word.
Kragkrisis: Dít is rol van Gordhan, Ramokgopa
Ramokgopa is reeds in Maart verlede jaar as die minister van elektrisiteit aangestel, met sy pligte – en dié van sy eweknie by openbare ondernemings – wat nou in besonderhede uitgestippel word.
Polisie besoek gesin ná Karlien klagte indien
Die polisie sê ʼn ervare ondersoekspan, bestaande uit speurders en ʼn maatskaplike werker, het die gesin besoek nadat die sangeres Karlien van Jaarsveld haar kommer oor ʼn voorval op sosiale media te kenne gegee het.
Nuweland-blad sorg vir konsternasie
“Dit is ʼn hartseer stand van sake wanneer jy meer geluk as vernuf nodig het om in ʼn toetswedstryd staande te bly. Al die etiek en waardes van toetskrieket het as’t ware by die stadionvenster uitgewaai.”
Talle Harrismith-ondernemings al dae lank in donker
“Geen onderneming kan in hierdie omstandighede oorleef nie.”
Duitse regering swig oor subsidies ná boere betoog
Die aankondiging oor die opskort van die subsidies is einde Desember gemaak nadat ʼn skokkende hofbeslissing die regering se bestedingsplanne hopeloos omver gewerp het.
‘Incognito’: Google skik reuseregsgeding
Die eisers het aangevoer dat die incognito-modus op Google se Chrome-blaaier – wat veronderstel is om gebruikers se privaatheid te beskerm – aan gebruikers ’n valse gevoel gee dat dit wat hulle aanlyn blaai, nié deur Google nagespoor word nie.
Dié dames gaan ‘om die vloer toer’ saam met Brendan
Wie gaan Brendan Peyper se hart wen?
Sabalenka teen Azarenka in Brisbane-halfeindstryd
Aryna Sabalenka het pas haar 14de wedstryd op ʼn streep in Australië gewen.
Nzimande, NSFAS-voorsitter se koppe geëis ná stemopnames
Al meer bewerings oor ʼn sogenaamde patronaatskapnetwerk in die departement van hoër onderwys kom na vore. Twee stemopnames steun glo dié bewerings.
‘Daar kan nooit geregtigheid wees nie’ – June Steenkamp
“Ons wat agterbly is diegene wat lewenslange tronkstraf uitdien.”
Sharks glo ʼn goeie lopie is om die draai
“Die afgelope paar weke het ons ’n tree in die regte rigting gegee. Ons is beslis nou sterker.”
Byna 100 sterf ná aardbewing in Japan
Twee bejaarde vroue is Donderdag wonderbaarlik onder die puin gered, maar die hoop om nog oorlewendes te vind kwyn by die dag met reën, sneeu en ysige temperature wat vir dae lank in die sentrale Ishikawa-streek voorspel word.
Luister: Al singende wil Robert Bolton lewens red
Dié twee wêrelde is ver verwyder van mekaar af, maar dié sanger is dit eens: om ʼn paramedikus te wees is sy passie en musiek is sy droom.
Die APA: Bouers van puinhope en herstellers van mure
“Ons help jongmense om biddend uit te vind by watter heuwel hulle roeping is, en rus diegene toe wat nie met die massas wil saamloop nie, en wat werklik ʼn ‘ander’ tipe opleiding en toerusting verlang, om eerder die ‘heuwels’ van invloed met akademiese toewyding, krag en genade te betree.”
Rose opgewonde om saam met Felix te werk
“Felix (Jones) kan ons span na groter hoogtes neem – veral as ʼn mens sy agtergrond saam met Ierland en sy kennis van Suidelike Halfrond-spanne in ag neem,” het Steve Borthwick gesê.
Lewenspolis dalk motief vir driedubbele moord
Die staat voer aan dat Botha sy drie familielede doodgesteek het voordat hy hul liggame agterop ʼn bakkie gesit en in die veld gaan los het.