Ambassadeur Rodica Radian-Gordon is aanvanklik in November teruggeroep nadat die Spaanse eerste minister “verregaande opmerkings” in ʼn TV-onderhoud gemaak het.
Alles vir Vrydag 5 Januarie 2024
Twee vas vir moord op Vrystaatse tienermeisie
Die Vrystaatste polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van en moord op Machaka Radebe (16).
‘Mary Poppins’-aktrise sterf op 100
“Vandag is ʼn hartseer dag vir Hollywood. Sy is omtrent die laaste van wat oorgebly het van ou Hollywood.”
Resensie: Moordraaisel netjies ontsyfer in donker, boeiende Britse reeks
Russell Tovey se karakter raak betrokke in ʼn moordsaak, maar nog erger, hy trou met die oorlede vrou se suster.
Woord: opsmuk
“Sy geniet dit om haar huis met tierlantyntjies op te smuk.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “opsmuk”.
Oscar is tuis
Oscar Pistorius is uit die Atteridgeville-tronk vrygelaat en was Vrydag, nadat hy meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het, weer by die huis.
Binnelandse sake weer aanlyn
Siya Qoza, woordvoerder van die departement van binnelandse sake, sê die stelselprobleme is Donderdag reeds opgeklaar.
Luister: Lees my kind genoeg?
Leesgewoontes is dikwels iets waaroor ouers kopkrap.
Groter waaksaamheid ná cholera-uitbreking in buurlande
Enigiemand wat vermoedelik cholera onder lede het, sal na die naaste gesondheidsfasiliteit vir ʼn toets verwys word.
Oscar vandag vrygelaat
Nadat hy meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het, sal die 37-jarige Pistorius die Atteridgeville-tronk na verwagting vandag verlaat.
Gedagte vir die dag: Eer God deur skuldbelydenis
Deur die Here nie voluit in jou te ken lewe nie, vertrap jy sy eer.