Pres. Cyril Ramaphosa sê hy neem met skok en hartseer kennis van die afsterwe van Japan se voormalige premier Shinzo Abe.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 Julie 2022
20 590 vuurwapens uit sirkulasie gehaal
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het oor ʼn periode van ses maande reeds 46 592 vuurwapens vernietig.
900 brandbestryders spook met yslike brand in Frankryk
Meer as 600 hektaar is oornag verwoes.
Geen druk nodig oor taal, sê munisipaliteit
Die speaker van die Drakenstein-munisipaliteit sê dit is onwaar dat die munisipaliteit onder politieke druk moes swig om Afrikaans en isiXhosa as raadstale te erken en te gebruik.
ToekomsVenster: Hulp is beskikbaar
Waarom swaarkry? Waarom jouself verder straf? Daar is hulp beskikbaar. Daar is mense wat omgee.
Agt aangekeer oor ontvoering, moord op polisiebeampte
Agt persone is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering en moord op ʼn 38-jarige polisiesersant van die Hillbrow-gemeenskapsdienssentrum.
Kinders en hul ma sterf in huisbrand
Twee kinders, ʼn vierjarige seuntjie en sy vyfjarige sussie, is Vrydag saam met hul 31-jarige ma oorlede toe ʼn brand in hul huis uitgebreek het.
Só wil regering herhaling van onluste voorkom
Die DA is egter nie oortuig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ʼn soortgelyke opstand as in Julie verlede jaar sal kan hanteer nie.
Pa, ma, kind beseer weens ‘nalatigheid’
Dit word vermoed dat ’n vragmotor besig was om ’n Toyota-sedan verby te steek toe ’n voorwerp van die vragmotor se vrag geval en op die Toyota se voorruit beland het.
Skokverhaal in kykNET-dokkie onthul
Die dokumentêr is ook deur die vervaardigers van die bekende Showmax-trefferreeks Devilsdorp gemaak.
Lizelle groet internasionale krieket
“Die afgelope agt jaar kon ek daardie droom uitleef en ek voel dat ek my beste vir die Proteas gegee het.”
Oudpremier van Japan sterf ná skietaanval
Shinzo Abe het ten spyte van herhaaldelike bloedoortappings op die ou end net te veel bloed verloor.
Vonnis ‘skokkend onvanpas’ ná brandweerman kollega slaan
Duduzile Zuma, ʼn Johannesburgse brandbestryder, is in 2018 deur ʼn kollega aangerand. Sy stry sedertdien ʼn opdraande stryd om geregtigheid.
Bek-en-klouseer: Voerkraal loop deur
“Baie mense sê ons moet die diere voor die voet inent, maar dan is die vleis nie geskik vir uitvoer na sekere lande nie.”
Ouetehuis-moordenaar van nóg ʼn moord aangekla
Du Plooy dien reeds lewenslange vonnisse vir die moord op ʼn bejaarde vrou uit.
Verander hoe jy dink voordat jy verander hoe jy lyk
Talle Suid-Afrikaners se verhouding met kos en hul gewig is stram. Daar word lekker geëet en nóg lekkerder belowe om die volgende dag, week of maand eetgewoontes aan te pas.
Goud vir SA se Thomas in Duitsland
“Dit was ongelooflik – dit het nog nie ingesink nie. Dit is die beste ding wat ooit met my gebeur het!”
‘Groot verligting’ toe seuntjie onder boot uitswem
“ʼn Dag vol genade het eintlik ʼn verskriklike einde gehad,” het Dorita Engelbrecht gesê nadat ʼn omstander kort ná die voorval gesterf het.
Nadal uit Wimbledon oor besering
Die tennisster erken dit was ’n moeilike besluit, maar dat hy sy gesondheid eerste moet stel.
Chauvin kry nóg 21 jaar ná Floyd se dood
Derek Chauvin dien reeds ’n vonnis van 22 en ʼn half jaar tronkstraf uit vir die moord op George Floyd.