Sommige van die koperkabels wat by die skrootwerwe gevind is behoort aan die kragverskaffer City Power, wat sê dié soort misdade lei tot gereelde kragonderbrekings in Johannesburg.
Lees meerAlles vir Sondag 7 Januarie 2024
Tiener verdrink by Muizenberg
Ondanks die pogings deur ʼn weldoener het ʼn tienerseun Saterdag in Muizenberg verdrink nadat hy saam met sy vriende in die see geswem het.
Bejaarde vyf dae ná aardbewing in Japan gered
Die vrou, wat in haar 90’s is, het glo “duidelik op vrae gereageer” nadat sy onder puin gered is.
Proteas se Wêreldbeker begin in New York
Suid-Afrika is saam met Sri Lanka, Bangladesj en Nepal in Groep D van die komende T20-Wêreldbeker ingedeel, terwyl Nederland – ʼn span teen wie die Proteas deesdae klippe kou – ook in die groepfase wag.
Polisieman rand vrou glo aan
“Ons verwag van wetstoepassers om hulself ten alle tye eties te gedra, daarom word hierdie aanklagte baie ernstig beskou.”
Is dit vanjaar Binder se jaar?
“Ons doelwit is die MotoGP-kroon. Die sleutel tot sukses is om die regte jaer te hê en Brad Binder het alles wat van ʼn wenjaer verwag word.”
Rafa onttrek hom aan Australiese Ope
“Ek is op die oomblik nie gereed om op my maksimum vlak te speel nie. Daarom vlieg ek terug na Spanje om my dokter te sien, behandeling te ontvang en om ʼn bietjie te rus.”
Ondersoek gelas ná vliegtuig paneel tydens vlug verloor
ʼn Video wat deur ʼn passasier aan boord van die vliegtuig geneem is, wys ʼn groot gaping aan die kant van die vliegtuig.
Goue Gerda kry brons in Dubai
Suid-Afrika se Gerda Steyn het vandag derde in die Dubai-marathon se 10 km-wedloop geëindig.
Eskom beëindig kragskepe se voorkeurtoegang
Ondernemings wat kragaanlegte op skepe bou, soos die Turkse maatskappy Karpowership, se opwekkingskapasiteit is nie meer gewaarborg om by die kragnetwerk geïntegreer te word nie omdat hy en ander kragverskaffers Eskom se sperdatum vir integrasie tot die netwerk misgeloop het.
Swaar reën op pad
Die gure weerstoestande en reënbuie wat na verwagting nog oor groot dele van die land gaan uitsak, het reeds 40 lewens in KwaZulu-Natal geëis en talle dakloos gelaat.
Pollard maar weer Farrell se tier
Handré Pollard se Leicester Tigers het Owen Farrell se Saracens met 19 – 10 op die Welford Road-stadion gewen.
Tradisionele geneser vas wat kind glo ontvoer
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe ʼn man ʼn jong kind by die betrokke winkelsentrum gryp en haar in ʼn motor sit voordat hy met haar wegry.
Nie alle mediese interns geplaas oor ‘befondsingsprobleme’
Die departement van gesondheid het vandeesweek die stand van dokters se plasings vir hulle gemeenskapsdiensjaar bekend gemaak.
Giniel laat wiel in die woestyn
Suid-Afrika se Giniel de Villiers en Dennis Murphy het die eerste skof van die moordende Dakar-veldtydren in die derde plek afgesluit.
Gure weer lei tot nóg sterftes in KZN
Die dodetal wat weens swaar reën- en donderbuie in KwaZulu-Natal veroorsaak is, het in die afgelope paar dae gestyg soos wat reddingspanne die omvang van die skade bepaal het.
52 voorstelle vir 2024 se leesuitdaging
Maroela Media deel ʼn lys met voorstelle wat boekliefhebbers vir 2024 se leesuitdaging kan oorweeg.
Kirk voor in Hawaii, Scheffler sak terug
Die Amerikaanse gholfspeler Chris Kirk kry Sondagaand (Suid-Afrikaanse tyd) die kans om die spinnerakke van sy verlede af te stof.
Video: Goeie wetenskap onderlê gesonde KNP-olifantbevolking
Om ʼn park soos die Krugerwildtuin met sy diverse biodiversiteit te bestuur is geen maklike taak nie, maar deeglike navorsing beteken dat die beste besluite geneem kan word.
Gedagte vir die dag: Sing tot eer van God
“Edeles sal uit Egipte kom, Kus sal haastig sy hande uitsteek na God. O koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; psalmsing tot eer van die Here! Sela” (Psalm 68:32-33).