Dit was ʼn donker Kersfees vir die familie van ʼn vrou en haar negejarige seuntjie wat na bewering deur hul tuinier vermoor is.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 Januarie 2024
Gansbaai-brand ‘doelbewus gestig’, beloning vir inligting
Luidens ʼn voorlopige verslag is die verantwoordelike mense gesoute brandstigters wat waarskynlik weer sal toeslaan.
Man vas ná hy glo gestremde kind verkrag
Die vermeende aanvaller het daarna saam met die kind na haar huis gestap. Dit het ander inwoners dadelik onrustig gemaak en hulle het die meisie se familie ingelig.
Tshwane vies oor oproep om geld vir nutsdienste te weerhou
Die metro sê alle inwoners en klante moet vir die munisipale dienste wat hulle gebruik, betaal en die stad sal sy kredietbeheermaatreëls toepas om die meer as R22 miljoen aan uitstaande skuld in te vorder.
Video: Aanrander bespring regter voor sy hom kan vonnis
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe Deobra Delone Redden (30) homself oor die regbank werp en die Amerikaanse regter, Mary Kay Holthus, takel.
Foto’s: Beursies, sleutels, bankkaarte … het jy iets in die Presley’s-hopie?
In die foto’s is hope onopgeëisde motorsleutels, identiteitsdokumente, bankkaarte, beursies, brille en sonbrille te sien – alles items wat tussen dié Gautengse nagklub se skynbare bodemlose put van verlore persoonlike items te vinde is.
Markram se puik 100-tal tevergeefs
Die Nuweland-toets is – wat aflewerings betref – die kortste toets nóg: Daar is slegs 642 balle in die hele wedstryd afgestuur.
Blinken na Israel weens vrese oor wyer streekskonflik
Die skuld vir dodelike ontploffings in Iran is onder meer voor die deur van die VSA gelê.
Een vas ná driedubbele moord in Rondebult
Die ontbinde liggame van drie familielede is agterop ʼn verlate bakkie ʼn paar meter van hul huis aangetref.
Wolf veilig ná ontsnapping
Dié wolf was erg getraumatiseer en het met al die vuurwerkvertonings op Oujaarsaand uit sy kamp ontsnap.
Nadal bly op die wenpad
“Ek is bly dat ek nog mededingende tennis kan opdis; kom ons kyk hoe ver kan ek dit vat.”
Nuwe karakters, senutergende raaisels in ‘Die Byl’
Die vyfde seisoen van ‘Die Byl’ sal vanaf Dinsdag 16 Januarie op kykNET te sien wees.
Reuse-stelselprobleme laat binnelandse sake stilstaan
“Ons hoop dat dit nie lank sal vat om die probleem op te los nie.”
Renosterboer bly in aanhouding
Derek Lewitton, eienaar van die Black Rock Rhino Conservation, sal vir eers in aanhouding bly. Hy word daarvan beskuldig dat hy renostershorings onwettig op sy plaas gestroop het.
Wonderwerk-ontruimings soos dié in Japan bitter skaars
Slegs enkele gevalle van mense wat groot lugrampe oorleef, is oor die jare aangeteken.
Trump, Clinton ook in Epstein-dokumente genoem
Die bekendmaking van die name is deel van ʼn lastersaak tussen Maxwell, wat in 2022 tot 20 jaar tronkstraf gevonnis is, en Virginia Giuffre, wat haar dagvaar.
Beurtkrag oor nuwe jaar? Ja, dit ís nou nodig – kenner
Die einste kenners wat verbaas was oor die jongste beurtkragaankondiging so vroeg in die nuwe jaar sê dit is nou duidelik waarom dit ʼn noodsaaklike stap deur Eskom was.
Legendariese uitsaaier Edwill van Aarde se stem stil
Hy was ook die eerste Afrikaanse kommentator wat op TV van Lord’s, die hoofkwartier van krieket, af uitgesaai het.
Resep: Mango-en-hoenderslaai
Mango en hoender is ʼn wenkombinasie, veral in die warm somertyd!
‘Sonder meriete, teenproduktief’; VSA klim in onder SA oor saak teen Israel
Die VSA sê daar is geen bewyse dat Israel besig is met dade wat op volksmoord neerkom nie.