Die polisie het ‘n verdere deurbraak gemaak in die ondersoek na die moord op Nadine Terblanche en haar negejarige seuntjie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alberton-moord"
Donker Kersfees vir familie ná Alberton-moorde op ma, seun
Dit was ʼn donker Kersfees vir die familie van ʼn vrou en haar negejarige seuntjie wat na bewering deur hul tuinier vermoor is.
Ma en negejarige seun in Alberton vermoor; tuinwerker vas
Die verdagte is glo met ʼn byl in die slagoffers se huis betrap.