Dieselfde verpleegster is vroeër ook ondersoek nadat sy ʼn flessie van die entstof laat val het.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 Augustus 2021
Video: Vis val uit die lug, tref motor
Bisarre beeldmateriaal uit Virginië in die VSA wys hoe ʼn vis uit die lug val en ʼn geparkeerde motor tref.
Skip skeur in twee aan Japanse kus
ʼn Vragskip het skipbreuk gely en in twee geskeur in die noorde van Japan, het die kuswag Donderdag gesê.
Marknavorsing wys groeiende steun vir onafhanklike Wes-Kaap
“Die data in hierdie peiling is uiters betekenisvol en is ’n waterskeidingsoomblik vir die Wes-Kaap.”
QAnon-pa het kinders glo vermoor oor ‘slang-DNS’
Hy was oortuig hy “red die wêreld van monsters”.
Sepie-aktrise se moordenaar gevonnis
ʼn 25-jarige man is Woensdag gevonnis in verband met die moord op Thandeka Emigrant Mdeliswa (34), wat veral bekend was vir haar rol as Khanya in die sepie iKani wat op SABC1 uitgesaai word.
ToekomsVenster: Dieselfde gesindheid as Paulus
Die vraag, “wat Jesus sou gedoen het”, is steeds ʼn baie nuttige meetsnoer.
Regulasies vir selfopwekking laat gepubliseer
Organisasies en politieke partye het vandeesweek gekla dat die minister sy voete sleep.
‘Korrupsie lê SA spioene lam’ – Ramaphosa
Ramaphosa het Donderdag gesê die land het ʼn tydperk van staatskaping onder Zuma beleef wat ʼn aantal staatsinstellings verwoes het.
Taaldag: Wat is jou gunsteling- Afrikaanse woord?
Een gelukkige persoon kan ʼn ontbytpiekniek vir vier bo-op die Voortrekkermonument se dak wen.
Papapavlou se vrou nou ook van moord aangekla
Simone Papapavlou is aanvanklik nie in hegtenis geneem nie ten spyte daarvan dat haar naam saam met dié van Patricia Ray Lee Smith op die klagstaat verskyn het.
Eksotiese truffelverbouing nou oop vir SA boere
In 2009 het Miros spore van die Franse Perigord-variëteit ingevoer, wat as die “swart diamant” van die kookkuns beskou word.
Belê in masserings, voorkom spanning en uitbranding
Kenners by Isa Carstens se skoonheidsakademie beveel die volgende behandelings aan om as ʼn gesonde teenvoeter vir spanning te dien:
#JongStemme: Afrikaners kán saamstaan
Die verdeeldheid moet aangespreek en hanteer word, maar hoe? ʼn Indringende kopskuif is beslis nodig, skryf Louis van Wyk, ʼn derdejaarstudent in regte aan die Universiteit van die Vrystaat.
Proteas se laaste kans om vir T20-beker te slyp
Drie van die Suid-Afrikaners se sterre sal die eendagwedstryde teen Sri Lanka misloop, maar hulle keer wel terug vir die daaropvolgende T20-reeks.
‘Partytjie-dwelm’ dalk oorsaak van drie se dood in Pta-huis
Drank en ʼn sogenaamde partytjie-dwelm is in die drie oorlede kollegas se liggaamstelsels gevind.
Derde liggaam uit Vaalrivier gehaal
Die liggaam van die derde insittende was steeds in die Kia vasgevang toe dit uit die water gehaal is.
Taalgebruik: sondaar, sondebok
Taalgebruikers maak soms die fout om na ʼn “sondebok” te verwys wanneer hulle eintlik “sondaar” bedoel.
Wolk oor kop van RGB-president óók
Bewerings teen Nemutandani sluit in dat hy eise ingedien het vir verskillende uitgawes ten spyte van duidelike direktiewe van die minister van gesondheid wat sulke eise verbied.
Rasperstemsanger, vrou binnekort baba ryker
“Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie! Ons lief jou klaar so baie!”