Hy is in 2013 ook in omstredenheid gedompel nadat hy glo sy onderburgemeester seksueel geteister het en SMS-boodskappe van ʼn seksuele aard aan haar gestuur het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cederberg"
Vermiste toeris gevind
‘n Amerikaanse toeris wat Maandag in die Cederberge in die Wes-Kaap vermis geraak het, is Woensdagoggend gevind.
Allegaartjie 3 – Program 56
Annelise de Jager praat met Hilda Lunderstedt, een van die ambassadeurs vir Tekkie Tax, Lindie Strydom gee raad oor radio- en televisiewerk in Bobaasberoepe en ons vertel jou meer van die Cederberg Rooibos Kunstefees.
Cederberg: Burgemeester se tugverhoor begin
Die tugverhoor van Cederberg se burgemeester het Maandag in Kaapstad begin.
ANC stil oor Cederberg-munisipaliteit
Die ANC in die Wes-Kaap wil nie kommentaar lewer oor bewerings van korrupsie by die Cederberg-munisipaliteit alvorens ‘n ondersoek afgehandel is nie.