ʼn Oranje vlak 6-waarskuwing vir ontwrigtende reën wat tot oorstroming van paaie en nedersettings kan lei, is Dinsdag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "storms"
Australië nou deur stof- en haelstorms getref
Dié land gaan steeds gebuk onder Moeder Natuur.
Verbruikersake: Versekering teen natuurrampe
Die onlangse tornado’s in die binneland en die groot storm in Durban het baie verbruikers laat wonder hoe ʼn mens sulke enorme skade oorleef. Huiseienaarsversekering is een van die maniere waarop ʼn mens kan verseker dat jy ten minste jou huis kan herstel of herbou.
Helpende Hand reik uit ná storm laerskool tref
Shaun Strydom, adjunkhoof van Laerskool Protearif, het gesê die strukturele skade aan die skool is so erg dat daar moontlik nie vanjaar weer op die terrein skoolgegaan sal word nie.
Taalreëls: Só praat mens van storms
Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor die verskillende storms en hoe daarna verwys word.
Foto’s: Kaap van Storms doen sy naam gestand
Chapman’s Peak-rylaan is gesluit en meer as 2 000 mense is dakloos gelaat ná ‘n koue front en storms Kaapstad Saterdagaand getref het.