Die sanger Steve Hofmeyr was een van talle lede van die publiek wat die naweek openbare vergaderings oor die hoofstad se naamsverandering bygewoon het.
Alles vir die sleutelwoord "Pretoria"
Slange bly glo in PTA-departementele gebou
Twee gevaarlike slange is glo verlede week in die departement van arbeid se gebou in die middestad van Pretoria opgespoor.
Twee gestremdes beseer op bus
Twee gestremde persone en ʼn passasier is Maandagoggend op ‘n bus in Pretoria beseer.
Skote klap in PTA-betoging
Die polisie moes met rubberkoeëls op betogende inwoners in Soshanguve, noord van Pretoria, losbrand na ʼn betoging gewelddadig geraak het.
Ma herken ontvoerde dogter op straat
‘n Ma van Pretoria is die week met haar sesjarige dogter herenig nadat sy vir langer as twee jaar vermis was.
Skoolmeisie van Pretoria sterf in botsing
ʼn Skool en gemeenskap is in rou nadat hulle Saterdagoggend ʼn sportster aan die dood moes afstaan.
Foto’s: Duisende stap teen geweld in Pretoria
“Die regering is óf doof, óf hulle vee hulle g*tte aan ons af. Ek dink dit is albei. Of ek dink hulle weet nie waar hulle is nie, hulle is oorweldig. Ons vra dus net ʼn bietjie mag terug om onsself te mag help.” – Steve Hofmeyr
Pretoriase polisiebeampte vir bergfiets doodgeskiet
ʼn Plesier fietsrit het tragies vir ʼn Pretoriase polisiebeampte en sy 10-jarige seun geëindig, ná hulle Dinsdagmiddag deur gewapende rowers op die Mabopane-hoofweg geskiet en van hul bergfietse en tekkies beroof is.