“Dié soort wapens op straat hou ʼn bedreiging in vir die veiligheid van die burgers en die veiligheid van die republiek.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "lyttleton"
Man red vrou (71) uit kapingsnagmerrie
“Drie van die kapers het by haar deur gestaan en ʼn vuurwapen op haar gerig en een man was aan die ander kant van die voertuig. Sy het vinnig probeer om die motor aan te skakel, maar dit was net dood.”
Polisie moet opdok ná sakeman se arrestasie
Die minister van polisie is beveel om skadevergoeding te betaal aan ‘n sakeman wat by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion aangehou is ondanks die feit dat hy op borg vrygelaat is, berig die Citizen.
AfriForum en Lyttelton-polisiestasie stryk taalprobleme uit
Tydens ʼn vergadering wat Dinsdag plaasgevind het, het die Lyttelton-polisiestasie AfriForum tevrede gestel dat maatreëls in plek is om te verseker dat probleme met meertalige dienslewering by die stasie iets van die verlede is.
Video: Geen Afrikaanse polisieverklarings
Engels, of niks nie. Dít was glo die dreigement van beamptes van die Lyttelton-polisiekantoor in Centurion oor ‘n poging om ‘n Afrikaanse verklaring af te lê.
Polisiewoordvoerder pleeg selfmoord ná hy glo gesoekte misdadigers vrylaat
ʼn Beampte van die Lyttelton-polisie het glo Vrydag selfmoord gepleeg nadat hy na bewering drie rowers vrygelaat het.
Pretoriase polisiebeampte vir bergfiets doodgeskiet
ʼn Plesier fietsrit het tragies vir ʼn Pretoriase polisiebeampte en sy 10-jarige seun geëindig, ná hulle Dinsdagmiddag deur gewapende rowers op die Mabopane-hoofweg geskiet en van hul bergfietse en tekkies beroof is.