Rusland probeer ook Oekraïne se oudiovisuele infrastruktuur vernietig.
Lees meerAlles vir Dinsdag 15 Maart 2022
Man vas ná koelbloedige moorde van haweloses
Die 30-jarige man het glo ʼn misdaadrekord en ʼn geskiedenis van geestesongesteldheid.
Emfuleni: Oortydgeld kelder vullisdiens
Altesaam 36 van die 39 voertuie van die vullisverwyderingsvloot van die Emfuleni-munisipaliteit staan tans in die motorhawe vir herstel.
Taxibestuurders maak amok in polisiestasie
Dié reaksie volg ná verkeersbeamptes ʼn taxibestuurder vir valse dokumente in hegtenis geneem het.
‘As dít liefde is …’ – ma van vermoorde Maryna Venter getuig
Maryna Venter se ma het ook in die hof getuig dat Abraham Fourie gereeld vir haar vulgêre boodskappe gestuur het.
Tyd vir landbou (en jolyt) op Mauritius
Boere wat ʼn uitsonderlike geleentheid wil meemaak, waar pret, vermaak en landbou hand aan hand gaan loop, kan nou hul plek by Laeveld Agrochem se Son Safari-landbouskou in Mauritius bespreek.
ToekomsVenster: ’n Gebed oor roeping
Vandag bid ons dat die Here se plan vir ons lewens verwerklik sal word.
Peperduur fasiliteit dalk binnekort ‘spookhospitaal’
Die hospitaalpersoneel se kontrakte verstryk einde Maart, waarna hulle die perseel moet verlaat.
Kleuter skiet ma toe hy met vuurwapen speel
Die Amerikaanse seuntjie het in sy karstoeltjie op die agtersitplek van die gesinsmotor gesit toe hy ongesiens sy pa se pistool in die hande gekry het.
Geen verpligte gesigmaskers meer vir Namibiërs
Namibië met sy nagenoeg 2,5 miljoen inwoners het tans 222 aktiewe gevalle van die virus.
Vier soek wat uit Rooigrond-gevangenis ontsnap
Die gevangenes het glo die korrektiewe sentrum se venstertralies deurgesny en lakens gebruik om oor die veiligheidsheining te spring.
Eerste CVO-skool 30 jaar oud
Die skool het ook die reünie as die ideale geleentheid gesien om ʼn tydkapsule te begrawe en ʼn nuwe vlag bekend te stel.
Uitdrukking: Die kool is die sous nie werd nie
Wanneer sê ons “die kool is die sous nie werd nie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Swaardaanval: Gebeure spook 14 jaar later steeds
“Min het ek geweet dat daardie Maandagoggend in só ’n nagmerrie sou ontaard,” sê Stephen Trent, destyds ’n gr. 11-leerder toe Morné Harmse met ’n samoerai-swaard op leerders toegesak het.
Magiese 500 kg wink vir sterk Georgiër
Lasha Talakhadze, ’n reus van 1,97 m en 183 kg, is deesdae in ’n klas van sy eie omdat ander kragmanne skrikkerig is vir die swaar gewigte wat hy kan optel.
Private ondersoek na gebeure by Hoërskool Jan Viljoen vorder
Intussen het altesame 50 leerders se ouers hulle uit die skool gehaal en by ander hoërskole ingeskryf.
Húlle is konvokasie se kandidate vir US-raad
Daar is tans twee vakatures in die raad wat gevul moet word.
Ou, getroue opgeknap vir nog beter waarde
Die Fortuner is ʼn gunsteling onder derduisende gesinne, en die waardepakket is pas ʼn bietjie aangepas.
Boekresensie: In die tyd van die gif
Dana Snyman is bekend vir sy fyn waarneming en die besondere manier waarop hy na die wêreld en sy mense kyk. Hy het die vermoë om stories te vertel wat lesers in die karakters se leefwêreld insuig.
Madosh, Morné in CB-span
Arno Botha sal ’n sterbelaaide Bulspan teen die Haaie op Loftus Versfeld aanvoer.