“My pa se dood het ons troosteloos agtergelaat met ’n intense verlange om net weer sy stem te hoor.”
Alles vir Dinsdag 15 Maart 2022
Hamilton wil naam verander
“Ek wil hê haar naam moet saam met die Hamilton-naam voortleef.”
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers laer as 5%
Die departement van gesondheid het geen nuwe sterfte aangemeld nie.
Jody Wayne sterf
“Patches”, “The Wedding” en “Sixteen Candles” was van sy grootste treffers.
Op dun plekke waar die sluier lig
Mag ons meer bewustelik leef. Mag ons gereeld sprakeloos wees as die sluier lig en ons God se glorie ervaar. Mag ons gereeld in verwondering staan oor die afstand tussen die hemel en die aarde wat twee treë is, maar soms heelwat kleiner.
Senekal-moord: ‘Hou dié boodskappe vir as ek doodgaan’
Maryna Venter het in die boodskappe op WhatsApp aan haar ma gesê om die boodskappe en foto’s te hou “vir as sy doodgaan” en “dan kan hulle ʼn moordsaak oopmaak”.
Slagoffer van swaardmoordenaar ‘was veronderstel om te lewe’
Jacques Pretorius was maar 16 jaar oud toe Morné Harmse hom in 2008 met ’n samoerai-swaard by sy skool doodgesteek het. Harmse is nou op parool vrygelaat – maar Jacques se familie sê hy het geen berou vir die opspraakwekkende moord getoon nie.
Gedagte vir die dag: Staan sterk
Christus, wat vir julle gely het, is julle voorbeeld. Volg in sý spore. Hy het nooit sonde gedoen en geen leuen vertel nie. (1 Petrus 2:21-22)