“Ons het reeds van ons kant af verskeie veiligheidsmaatreëls in plek gestel. Ons wil graag net beter samewerking kry met die metroraad, want dit gaan oor gelyke behandeling waar belastingbetalers se geld ons erfenis en ons mense ook moet help veilig hou.”
Lees meerAlles vir Woensdag 19 April 2023
Antieke dodeakker langs besige Parys-treinstasie ontdek
Dit bied ʼn seldsame blik op lewe in die Franse hoofstad se voorloper Lutetia byna 2 000 jaar gelede.
Stygende kospryse is ‘katastrofies’
Ekonome voorspel ook verdere stygings in die rentekoers.
Meer as R340 miljoen dubbelbetalings aan regsfirmas onthul
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) ondersoek 102 regsfirmas, insluitend die balju’s, wat dubbelbetalings van die Padongelukkefonds (POF) ontvang het ter waarde van ongeveer R340 miljoen.
Toerismeraad ontbind ná Tottenham Hotspur-fiasko
Agt van die elf raadslede, insluitend die voorsitter, het reeds tussen 7 en 13 April 2023 bedank.
ToekomsVenster: Om die vrug van die Gees te dra
Heiligmaking is ʼn lewenslange reis. Ons moet die karakter van Jesus in hierdie wêreld vertoon.
Optimisme dryf VL Jongboer-wenner
Dié pa van twee huiwer ook nie om self in te spring waar nodig is nie en het daarom al telkemale self plaaspaaie geskraap sodat die boerdery-aktiwiteite kan voortgaan.
Groot kokkerot-uitbreking in SA
Kokkerotte wat in huise krioel is nie ʼn vreemde verskynsel nie, maar oproepe na CropLife SA se noodlyn dui op ʼn massiewe uitbreking van kokkerotte landwyd.
Blare of bone, jou oggendbrousel verklap heelwat oor jou persoonlikheid
Studies dui daarop dat koffie- en teedrinkers se slaappatrone, musieksmaak, kreatiwiteitsvlakke én troeteldierkeuses hemelsbreed kan verskil.
Gerhard Ackerman moet nóg wag om lot te hoor
Ackerman staan tereg op meer as 730 aanklagtes, waaronder verkragting, poging tot moord, die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie, en mensehandel.
Landbou-uitvoere na Afrika kort hupstoot
Die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCFTA), waaronder lede verlaagde tariewe en nie-tariefversperrings geniet, bied geleentheid om uitvoere te verhoog, hoewel dit nie ʼn kitsoplossing is nie.
Nog ʼn G4S-werker vas oor Thabo Bester-ontsnapping
Volgens brig. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, is die 51-jarige man Dinsdag by die Mangaung- korrektiewe sentrum in Bloemfontein in hegtenis geneem.
Waterprobleme in Pta gaandeweg beter
Die Parkmore-reservoir staan tans op 86%, die Waverley-reservoir op 99% en die Monumentpark-reservoir op 67%.
Hartseer einde aan soektog na vermiste Charles Tolmay
“Ons weet nie hoe hierdie gebeur het nie.”
‘Veiligheid’ departement se prioriteit ná aanvalle op medici
Die Gautengse departement van gesondheid sê daar is reeds verskeie stappe gedoen en maatreëls ingestel om te verseker dat gesondheidswerkers veilig is terwyl hulle pasiënte behandel.
SOS trap sakeplanne vir uitnemende, volhoubare Afrikaanse skole deur
“Volhoubare gemeenskappe kan nie sonder uitnemende skole bestaan nie, en uitnemende skole kan nie sonder ‘n volhoubare gemeenskap bestaan nie.”
Ashleigh en Paula onder uitgelese groep
Die room van vroue-gholf is vandeesweek die eerste keer in die geskiedenis in Texas in Amerika byeen om sake uit te spook in die LPGA-reeks se eerste major-toernooi van die jaar.
Wiele2Wiele gesels oor Baic Beijing X55
Wiele2Wiele ry hierdie week in besigheidsklas met BMW se 740i, spandeer tyd met Ford se nuwe Ranger XLT 2.0L BiTurbo-bakkie en ervaar hoe die Chinese die koppe laat draai met hulle Baic Beijing X55.
Indiese bevolking steek China binnekort verby
Data het vroeër vanjaar getoon dat China se bevolking verlede jaar vir die eerste keer in meer as ses dekades gekrimp het.
Belowende WP-ster weer op krukkelys
“Daar wag ʼn taai nege maande op my, maar ek was al vantevore hierdeur en ek sal weer sterk staan,” het Kade Wolhuter beloof.