Wiele2Wiele gesels oor Baic Beijing X55

 

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele ry hierdie week in besigheidsklas met BMW se 740i, spandeer tyd met Ford se nuwe Ranger XLT 2.0L BiTurbo-bakkie en ervaar hoe die Chinese die koppe laat draai met hulle Baic Beijing X55. Daar is ook  ʼn  les oor skokbrekers en vere, gevolg deur ’n geskiedenisles oor die Britten-motorfiets.

Ons ry besigheidsklas met BMW se 740i, spandeer tyd met Ford se nuwe Ranger XLT 2.0L BiTurbo bakkie en ervaar hoe die Chinese die koppe laat draai met hulle Baic Beijing X55. ’n Les oor skokbrekers en vere, gevolg deur ’n geskiedenisles oor die Britten motorfiets.We drive business class with BMW's 740i, spend time with Ford's new Ranger XLT 2.0L BiTurbo and experience how the Chinese are turning heads with their Baic Beijing X55. A lesson on shock absorbers and springs, followed by a history lesson on the Britten motorcycle.BMW South Africa #7Series #740i #BMW7SeriesFord #Ranger #DoubleCab #FordRangerBAIC South Africa #BeijingX55 ???? #BMWSA #FordSA #BAICSA Tip of the Week: VidevoBritten V100: Cycle World | Motorcycle Online | Christchurch Art Gallery | Visordown | Flickr Nigel WattsMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 Beaufort West RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, April 19, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.