Die projekte waaraan die persone sal deelneem, sluit in opruimingswerk in die middestad; instandhouding van formele en informele handelsfasiliteite; opruimingswerk en geïntegreerde afvalbestuur; kunstenaarsontwikkeling; inkomsteverbetering; en rekordhouding.
Lees meerAlles vir Maandag 3 Julie 2023
Warmste Junie vir Verenigde Koninkryk
Die Verenigde Koninkryk het die warmste Junie ooit beleef – wat gemiddelde temperatuur en gemiddelde maksimumtemperatuur betref.
Kragonderbrekings veroorsaak waterprobleme
“Inwoners word gemaan om water spaarsamig en wys te verbruik. Indien inwoners nie hierop ag slaan nie, sal die huidige watertekorte voortduur en nog gebiede sal geraak word.”
Thabo Bester-ontsnapping: Borgtog vir tronkbewaarder
Twee van die ander beskuldigdes sal op 11 Julie weer in die hof moet verskyn vir hul formele aansoek om borgtog.
Slegs opgeskorte vonnis ná moord op verpleegster
“Die vonnis moes ‘n balans bied tussen die omstandighede van die beskuldigde, die belang van die betrokke familie en die belang van geregtigheid.”
ToekomsVenster: Om ’n verskil met jou talente te maak
“Julle is die sout van die aarde…”
Geliefde student verongeluk op pad na ouerhuis
“Toe ons oor die bult kom, toe sien ek die rooi en blou ligte. Ek het ’n gevoel gehad …”
Só lyk Julie se brandstofpryse
Petrolverbruikers sal ’n effense sug van verligting kan slaak.
Koebaai Barbie; Viëtnam sê nee vir fliek
Alle rolprente in kommunistiese Viëtnam moet deur sensors goedgekeur word wat dophou vir rolprente wat onnodige geweld, suggestiewe sekstonele of polities-sensitiewe materiaal vertoon.
Onkruid gaan hul vreet, maar wat gaan dié monsters heet?
“Die voorstelle moet verband hou met enige van die inheemse waterdiere, insluitend soogdiere, voëls, reptiele, amfibieë, vis- of insek-spesies, wat in hierdie vleigebiede rondloop, of inheemse plante.”
Families platgeslaan oor swaar vonnisse vir SA’ners in Ekwatoriaal-Guinee
Frik Potgieter en Peter Huxham se regspan is bekommerd oor die skreiende gebrek aan bewyse wat in die hof gelewer is. Hulle beoog om teen die skuldigbevinding en vonnis te appelleer.
SAPD se wiele kom af: Byna 1 uit elke 4 vangwa’s is onklaar
“Hoe lank moet Suid-Afrika Bheki Cele se voortdurende mislukkings nog verduur?” vra Andrew Whitfield, die DA se woordvoerder oor polisie.
Só lyk wêreld se duurste koei
’n Derde (33%) van die vier jaar oue koei is by ’n veiling in Arandu, Brasilië, verkoop vir ’n allemintige $1,44-miljoen, oftewel R26,3 miljoen.
Marioné skryf SA rekord agter haar naam
Intussen het Suid-Afrikaanse atlete ook geskitter by die afgelope naweek se Diamantliga-reeks in Swede.
Spesiale huldeblyk vir Federer by Wimbledon
Die agtmalige Wimbledon-kampioen sal die geleentheid kry om te besin oor sommige van sy grootste mylpale en oorwinnings nadat hy in September sy uittrede aangekondig het.
Sepiegids: Besoeker krap lewens om in ‘Diepe waters’; Desmond Galant woedend in ‘Arendsvlei’
Jazzy ontvang ontstellende nuus in “Binnelanders”, en dinge raak opwindend in “Suidooster” wanneer die twee plaaslike buurtwagspanne kompeteer.
Herfsbruid 2023: Geluk aan ons stem-en-wen-wenners
Tien lesers wat aan die stemmery vir Maroela se Herfsbruid vir 2023 deelgeneem het, het in aanmerking gekom vir ʼn baie spesiale botteltjie Tapputi-parfuumolie.
Taalreus skenk boekversameling aan Akademia
Die skenking ter waarde van R1,5 miljoen bestaan uit ongeveer 800 publikasies.
Kuitspierbesering boender Lyon uit reeks om die As
“In dié stadium lyk dit nie baie goed nie. Dis ʼn beduidende skeur aan die kuitspier en sal die einde van sy deelname aan die reeks beteken.”
Nederlandse koning vra om verskoning vir slawerny
Die Nederlanders het hul sogenaamde “Goue Tydperk” in die 16de en 17de eeue gefinansier deur ongeveer 600 000 Afrikane as deel van slawehandel te verskeep, meestal na Suid-Amerika en die Karibiese Eilande.