Met hom as heelagter het die Bokke 67,85% van hul wedstryde gewen.
Lees meerAlles vir Sondag 20 Februarie 2022
’n Besoek aan Silesië
Silesië, oftewel Schlesien in Duits, is ʼn streek in die suidweste van Pole. In sy geskiedenis het die streek weens sy ligging tussen drie moondhede verskeie kere van eienaar verwissel.
Aangrypende dokkie oor jongmense se geestesgesondheid nou in SA
“Connecting the Dots” het wydverspreide lof van kritici en kykers ontlok. Die fliek bied ʼn opregte blik op jongmense se geestesgesondheidkwessies.
Gholf: JC Ritchie doen dit weer
Die Suid-Afrikaner JC Ritchie het vir die tweede agtereenvolgende jaar die Bain’s Whisky Kaapstad Ope gewen
Eens ikoniese stadion verwelkom weer atlete
Danksy ʼn massaskoonmaaksessie kon die stadion vir die eerste keer in 12 jaar weer gebruik word.
Koningin toets positief vir Covid-19
Brittanje se 95-jarige koningin Elizabeth II het Sondag positief getoets vir Covid-19.
Kultuur, natuur en plesier is hiér
Die liefde vir my moedertaaltaal, Afrikaans, lei my telkens wanneer ek in die Kaap kom, na die Taalmonument. En jy weet: daar is ʼn toekoms.
Passasier oorleef brand wonderbaarlik
“Sê my ek leef,” het die vragmotorbestuurder aan reddingsbeamptes gesê toe hulle op hom afkom.
Ingewandskoors: Kraanwater is veilig, bevestig Nios
“Dit is hoogs onwaarskynlik dat besmette munisipale water die bron is van infeksie vir enige van die klusters.”
Spesiale huldeblyk vir haai-slagoffer
Die Britse familie van Simon Nellist wat deur ʼn grootwithaai naby Sydney aangeval is, het Saterdag ʼn spesiale huldeblyk gelewer vir sy “seldsame gawe om met mense te werk”.
Internasionale oorsig: Macron nou gunsteling in Franse verkiesing; ‘rassistiese’ skoolname in VSA bekyk
Valérie Pécresse se steun het die afgelope weke, ná talle flaters en verdeeldheid in haar party, skerp afgeneem en dit lyk toenemend of sy nie eers daarin gaan slaag om die tweede ronde van die presidentsverkiesing te haal nie.
Ethiopië begin krag opwek uit Nyldam
Die projek sal uiteindelik meer as 5 000 MW energie opwek en Ethiopië se kraguitsette verdubbel.
Foto’s: Pluktuin fleur Affies-meisies se blommetradisie op
“Om ʼn tuin te plant, is om te glo daar is ʼn môre.”
Ses vas ná jaagtog in Pretoria
“Die span het reageer op inligting oor ʼn sindikaat wat moontlik verbind kan word met gewapende rooftogte in Gauteng en dat hulle besig was om nog ʼn gewapende rooftog in Pretoria te beplan.”
Twee ontvoerdes vinnig ná kaping gered
Drie mans is Saterdag in Kensington, Johannesburg in hegtenis geneem danksy vinnige reaksie deur die Johannesburgse metropolisie.
Rugby: Esterhuizen help Harlequins wen
Suid-Afrika se makro-senter André Esterhuizen het ʼn drie gedruk en die deurslaggewende aangee uitgevoer om ʼn ander drie te skep om Harlequins te help om Wasps in Londen te klop.
Rugby: Leinster bo-aan VRK-punteleer
Connacht het ook ʼn geskiedkundige oorwinning behaal toe hulle die Scarlets gisteraand geklop het. Dit was die Iere se eerste oorwinning op die Walliesers se tuisveld in 12 probeerslae.
‘Die dag van sy dood sal ek nooit vergeet nie’
Só sê Daleen Oppel vier jaar nadat ʼn motoris haar man van sy fiets afgery en vir dood agtergelaat het.
Internasionale oorsig: Trudeau oorspeel sy hand
Die Kanadese eerste minister se besluit om die Emergencies Act die afgelope week in werking te stel ten einde meer kragdadig op te tree teen vragmotorbestuurders wat sedert 29 Januarie teen Covid-19 maatreëls betoog, word toenemend wyd veroordeel.
Vragmotor tref Lamborghini
ʼn Wit Lamborghini Gallardo is beskadig toe ʼn vragmotor Saterdag op die R102 naby Phoenix in KwaZulu-Natal die motor getref het.