ʼn Egpaar van Duitsland, albei 63 jaar oud, is Vrydag by Plettenbergbaai van verdrinking gered.
Alles vir Sondag 20 Februarie 2022
Tennis: Norrie teen Opelka in eindstryd
Die Brit Cameron Norrie kom nou teen die Amerikaner met die reuse-afslane, Reilly Opelka, te staan.
Gholf: SA’ners jag Kaapse trofee
Die Suid-Afrikaner JC Ritchie (-14) is net twee houe agter die 19-jarige Ier Tom McKibbin by die Bain’s Whisky Kaapstad Ope.
Man gestenig wat sesjarige verkrag, vermoor
ʼn Sesjarige meisie is verkrag en vermoor en haar vermeende aanvaller is Saterdag naby Tzaneen deur die gemeenskap gestenig.
Curriebeker: Haaie woel teen Leeus
Dalk is die Leeus besig om die jongelinge hard en slaggereed te kry om aanstaande seisoen hul man te kan staan.
Reeva help nou jong vroue só
“Hoe spesiaal is dit tog om deel van Reeva Steenkamp se nalatenskap te kan wees?” sê die staatsaanklaer Olga de Wet.
Topfiks student veg terug ná beroerte
Die helfte van Marizaan du Toit (19) se skedel moes verwyder word om erge drukking op haar brein te verlig.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal verder
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Urim en tummim
Binne-in die borssak wat deur die priester gebruik word wanneer hy oor regsake moet beslis, moet jy die urim en tummim sit. (Eksodus 28:30)