ʼn Inwoner het dié leeu omstreeks 04:45 in die hoofgrondpad in Buffelsdrift gewaar.
Alles vir die sleutelwoord "Pretoria"
Gebede, hoop ná kleuter byna verdrink
“Die pad na die hospitaal het soos ’n ewigheid gevoel.”
Man gered uit gebou se kelder
Die man het op ʼn trap gegly en ongeveer drie meter ver geval.
Pretoriase dokter tydens huisroof geskiet
Dr. Willem Roos en sy vrou is Sondag helder oordag deur drie verdagtes in hul huis aangeval.
Motorfietsryer val na sy dood
Die man het glo beheer oor sy motorfiets verloor en die versperring langs die pad getref.
Miljoene se dwelms in skiboot op hoofweg
Lede van die Valke het die verdagte op die N1-hoofweg in Pretoria afgetrek.
Wagte wat hitte soek, sterf by reservaat
Die wagte het hulself by ʼn drom met vuur in ʼn stoor toegesluit om warm te bly.
Vrou baklei terug tydens kleinhoewe-aanval
“My ma het in daardie oomblik besluit sy sal moet terugbaklei. Sy het met krag van God die man tot teen die ander muur gestormloop.”
Pta-restaurant brou eie boetiekbier
Die hoofstad kan nou uiteindelik met sy eie boetiekbier spog waarvan die hop plaaslik in die hartjie van Menlopark in die ooste van Pretoria verbou is.
Wimpy bied boeretroos-lafenis vir bejaardes in entstoftou
“Die mense het die hele gang voor die winkel vol gesit en die gees was so positief en opgewonde, ten spyte daarvan dat die ry en die gewag baie lank was.”
Juffrou geskors ná sy gr. R-kind klap
Die video wys hoe die leerder huil en neul terwyl die onderwyseres hom verwoed op die kop klap.
Pta’ners gewaarsku oor spykers in paaie
“Die oortreders, wat gewoonlik gewapen is, beroof dan die bestuurder en passasiers van waardevolle besittings.”
The Grillroom: Raak heerlik versot op dié wintergenot
The Grillroom in Brooklyn, Pretoria is net die plek om te besoek as jy ʼn baie spesiale geleentheid saam met iemand besonders wil vier. Kom lees meer oor sjef Jamie Sutherland se winterspyskaart.
Soektog na vermiste bejaarde eindig tragies
John Rodda het Alzheimer se siekte en het verlede naweek “op pad apteek toe” verdwyn.
Video: Ouers gooi skoolhoof uit, stoel en al
Die groep ouers is gegrief omdat die skoolhoof glo nie in die belang van die skool optree nie.
Beloning ná kunswerke tydens kaping verdwyn
Die voertuig was van ʼn kunsveiling onderweg na ʼn kunsgalery waar die werk uitgestal sou word.
Bejaarde met Alzheimer se siekte al dae lank vermis
Die 82-jarige John Rodda het nie eers ’n trui by hom gehad toe hy Saterdag by die aftreeoord se hek uitgery het nie.
Video: EFF bars hofgebou binne
Lede van die EFF het hul weg gebaan na die binnekant van die hofgebou, met geen polisiebeamptes in sig.
Jagluiperd soek in Pta
Die eienaar van die aangrensende eiendom het die jagluiperd opgemerk en dadelik die bestuur van die natuurreservaat in kennis gestel.
Vier van Transnet vas oor koperdiefstal
Dit volg nadat verskeie voorvalle van koperkabeldiefstal by dié depot aangemeld is.