Die man het by die kroegtoonbank gestaan toe hy van agter af oorval is.
Alles vir die sleutelwoord "Pretoria"
Atlete span saam vir borskankerbewusmaking
Die organisasie fasiliteer ondersoeke vir borskanker vir vroue uit minderbevoorregte gemeenskappe.
Pretoriase skool gereed, sou betogers terugkom
Betogers eis dat die hoeveelheid Afrikaanse klasse by die skool verminder word om plek te maak vir Engelse leerders.
Ontevrede ouers sluit Pretoriase laerskool
Die polisie moes ook ingryp toe ontevrede gemeenskapslede slaags raak met lede van ’n jeugbeweging voor die skoolhekke.
’n Eeu van Afrikaanse onderrig by Pta-skool
“Ek kan egter net getuig van die gemeenskap se ongelooflike ondersteuning aan ons. Pretoria se harte en hande het nog altyd net oop gestaan vir ons skool.”
Steinway-pianis se motor, stemtoerusting gesteel
“Ek kan my motor, bril en skootrekenaar in ’n japtrap vervang, maar dié toerusting kan jy nie sommer oornag aanskaf nie.”
Huishulp tydens roof doodgeskiet, werkgewer kritiek
Die eienaar van die huis is per helikopter na ’n hospitaal gevlieg.
Foto’s: Gordyn lig vir AfriForum Teater
Teatergangers kan solank kaartjies vir die eerste vertonings op 6 en 7 Maart koop.
Twee seuns verdrink op bouperseel
Die departement van vervoer sal nou ʼn ondersoek doen om te bepaal of iemand nalatig was.
Transnet-werkers in hof oor koperdiefstal
Die gesteelde koper het ʼn geraamde waarde van R1,9 miljoen.
Sakeman sê oor ‘vernedering’ ná onregmatige inhegtenisneming
Die sel was klein, baie vuil en het erg na urine geruik. Ons moes langs mekaar lê op baie dun matrasse om in te pas en van sosiale afstand was geen sprake nie.”
Massagebed vir plaasaanvalle beplan
“Dit is tyd dat ons weer ons stemme dik maak.”
‘Dit was net genade van die Here’, sê Pretoria-pa ná aanval
“Ek het my oë toegemaak en my kop ʼn bietjie weggedraai en toe skiet hy.”
Vullisverwyderaar se arm beland in vullistrok
Die man se arm het in die vullistrok se hidrouliese vullispers beland terwyl dit toegegaan het.
Swaelreuk oor Pretoria dalk Eloise se skuld
Pretoria se inwoners krap kop oor die onaangename reuk wat sedert Maandag in die lug hang.
Man kritiek ná trok omslaan
Die man was binne die kajuit van die vragmotor vasgekeer.
Deurbraak ná moord op Pretoriase dokter
Die gebruik van die Van Zyl-egpaar se gesteelde kredietkaart was deurslaggewend in die inhegtenisnemings.
Man ernstig beseer toe domkrag ingee
Die man was besig om die vragmotor se wiel te ruil toe die domkrag ingegee het.
Egpaar gevonnis wat hul kinders verkrag, mishandel
“Die egpaar verdien nie om ouers te wees nie, daarom is die voorgeskrewe vonnis opgelê.”
Restaurant wil polisie aankla ná duur drank verdwyn
Polisie het drank by die restaurant Hennie’s gekonfiskeer nadat hulle die bestuurder valslik beskuldig het dat hy drank verkoop.