Die gesin is ʼn paar weke gelede tydens ʼn ongeluk op die N3 uitgewis.
Alles vir die sleutelwoord "Pretoria"
Restaurantbestuurder toegesluit oor ‘nie-alkoholiese’ drankies
Die bestuurder van Hennie’s, ʼn bekende restaurant in Pretoria, wil nou ʼn siviele eis teen die polisie indien.
Greyling-gesin roerend gegroet
“Tot ons weer ontmoet …”
Gras ineens groener vir 39 gholfjoggies
“Hierdie toewyding aan die verbetering van ons joggies se lewe is vir almal van ons ’n inspirasie.”
‘Kaper’ doodgeskiet toe hy Porsche probeer vat
Die vermeende kaper het op die toneel op Ou Johannesburgweg naby die Voortrekkermonument aan sy beserings beswyk.
Kruger-kinderhuis vra hulp vir skoolbehoeftes
“Elke ouer weet wat die behoeftes en vereistes van ʼn nuwe skooljaar inhou. Ons funksioneer soos enige ander gesin, die enigste verskil is ons het 126 kinders om te versorg.”
‘Beduidende toename’ in Covid-19-gevalle in Pretoria
“Hierdie getalle kan toeneem namate inwoners van ander provinsies en buurlande terugkeer ná die feesseisoen.”
Vlak 3: Dié reservate in Pretoria oop
Terwyl alle ontspanningsoorde in Pretoria tot verdere kennisgewing gesluit sal wees, is sommige natuurreservate steeds tussen 09:00 en 18:00 oop vir die publiek.
Foto’s: Daardie pad Kaap toe
Op ’n tyd kon ek die dorpe en stede langs die N1 vanaf Pretoria tot Kaapstad soos ’n rympie opsê: Kroonstad, Bloemfontein, Colesberg, Beaufort-Wes, Laingsburg. Wat sou ek nie opgee vir daardie ure in die kar as kleinsus ingeprop tussen drie ander nie? Dit is ʼn reis wat ek enige iemand gun.
Bende van 15 slaan op geldwa toe
Die rowers het op die wa toegesak en dit met plofstof oopgeskiet.
Video: ‘Partytjie’ in Daspoort-tonnel veroordeel
In die video wat sedert die naweek op sosiale media versprei word, is dit duidelik hoe ’n groot groep jong mense in die Daspoort-tonnel op klipharde musiek dans, alkohol gebruik en partytjie hou.
Man in sy voertuig doodgeskiet
“Toe die man vorentoe wou ry, het die mans in die voertuig langs hom skielik op hom losgebrand.” Die voorval het in Doornpoort, noord van Pretoria, plaasgevind.
Joost se stewels terug by ouerhuis
“Ons harte loop oor van dankbaarheid en waardering. Dankie dat julle ’n stukkie van Joost huis toe gebring het.”
Polisieman vas wat glo geld eis om motor terug te besorg
Bewerings van korrupsie is deur die vervaardigers van ’n ondersoekende joernalistiek- program onder die bestuur van die polisie se aandag gebring.
Tuks-student sterf skielik: “Haar dood laat ’n groot leemte”
“Sy het ook gesê dat sy nie lekker voel nie. Hy het haar uitgehelp, maar in die vlak water het sy skielik inmekaargesak.”
Uber-bestuurder deur kamma-verkeersbeamptes beroof
Lede van ’n plaaslike taxivereniging het hulself glo as verkeersbeamptes voorgedoen en ’n Uber-bestuurder voorgekeer.
Vyf gewond in skietery by taxi-staanplek
Twee onbekende mans het te voet by die taxistaanplek opgedaag en wild en wakker begin skiet.
‘Engele’ gryp in ná hond kleuter byt
“Die Here was so goed vir ons.”
Verdagte dood, makkers vas ná jaagtog
Die verdagte bakkie is op die N1 by die Atterbury-afrit in Pretoria voorgekeer.
Drie leerders van bekende Pta-laerskool oorlede
“Wie sou kon dink dat so ʼn wonderlike naweek só tragies sou eindig?”