Die gesteelde goedere is in totaal tot sowat £100 000 (sowat R2 miljoen) werd en van die items is vir ʼn fraksie van hul waarde op die eBay gelys.
Lees meerAlles vir Dinsdag 5 Januarie 2021
Covid-19: Só lyk situasie in die Wes-Kaap
Die Tuinroete-distrik, een van die eerste distrikte om tot ʼn brandpunt verklaar te word, het die piek van sy tweede golf van Covid-19-infeksies bereik en toon nou ʼn volgehoue afwaartse trajek rakende die getal gevalle.
Noorweë: ‘Geen hoop om oorlewendes te vind’
“Ons het alles in ons vermoë gedoen.”
Man vas ná vrou se lyk in vlak graf gevind is
Naasbestaandes van die vrou het die man gekonfronteer nadat hulle haar sedert Kersdag nie kon opspoor nie.
Regering met regsaksie gedreig oor Ivermectin
Die minister van gesondheid is tot Woensdag gegee om op die brief te reageer waarna die LP ʼn dringende aansoek in die hof sal bring om die belanghebbendes te verplig om aandag aan die voorstel te gee.
Polisielede gewond in Rustenburg-rooftog
Die vier mans het kort tevore ʼn supermark beroof.
Covid-19 eis lewe van nog ʼn skoolhoof
Talle onderwysers, ook skoolhoofde, is die afgelope ruk weens Covid-19 dood.
‘Beduidende toename’ in Covid-19-gevalle in Pretoria
“Hierdie getalle kan toeneem namate inwoners van ander provinsies en buurlande terugkeer ná die feesseisoen.”
Kuier in Nagkantoor – ʼn Geliefde derduiwel
Wat van Danie Craven so ʼn besondere mens gemaak het, was dat hy in alle aspekte van rugby ʼn belangrike en besondere bydrae gelewer het.
Proteas neem wraak met reeksoorwinning
Die tuisspan se Wanderers-sege van tien paaltjies het vir verlede jaar se skoknederlaag vergoed toe die eilandmanne die eerste span in Asië geword het om ’n toetsreeks in Suid-Afrika te wen.
Tabakverbod: Fita bekommerd oor regering wat appelleer
Fita het Dinsdag sy kommer uitgespreek oor die moontlikheid van ʼn hernieude tabakverbod nadat die regering aansoek gedoen het om te appelleer teen ʼn vroeëre hofuitspraak in dié verband.
‘Onderwater-restaurant’ vir twee dae in Kaapstad
“Daar is niks beter as om ʼn wonderlike maaltyd te geniet met die magiese onderwater-wêreld as agtergrond nie.”
Nuwe stelsel vir toeken van ID-nommers oorweeg
Volgens die departement is lukrake nommers die voorkeurkeuse vir die toekenning van ID-nommers, veral omdat dit privaatheid en sekuriteit verbeter.
Boek: Briewe tussen maestro’s verruim SA musiekgeskiedenis
‘Sulke vriende is skaars. Die briewe van Anton Hartman en Arnold van Wyk’ bevat die geannoteerde briefkorrespondensie tussen twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse Westerse kunsmusiek.
Afrika strompel steeds van een krisis na volgende
Terwyl die beeld van Afrika een van politieke onstabiliteit, geweld en konflik is, is Afrika ook steeds ’n kontinent ryk aan natuurlike hulpbronne en net so ryk aan ekonomiese potensiaal.
Veldhospitaal in Mitchells Plain nou operasioneel
Die Wes-Kaapse regering sê hy het besluit om sy Covid-19-plan tydens die tweede vlaag infeksies toe te spits op bestaande fasiliteite.
Covid-regulasies dalk stok in F1-wiel
Indien die renjaers ook vir 14 dae in kwarantyn moet wees, kan dit hul voorbereidingstyd in Melbourne kwaai belemmer.
Vernielsugtige diplomate kos SA miljoene
Die DA bestempel die stand van sake as ʼn verleentheid vir Suid-Afrika.
Nuwe TV-program soek SA se ‘groenste vingers’
“Dit is soos ʼn kookkompetisie, maar met blomme!”
Dié motors het in 2020 bo die res uitgetroon
Met al sy uitdagings het 2020 steeds fantastiese rygenot opgelewer.