Duur motors word veral geteiken en die insittende word van kosbare besittings beroof.
Lees meerAlles vir Vrydag 20 Januarie 2023
Beurtkrag verder afgeskaal
Bykomende beurtkragverligting wag hierdie naweek op Suid-Afrikaners, wat die afgelope week met fase 4-beurtkrag moes klaarkom.
Foto’s: Boere ruk op oor kragkrisis
“Die doel van vandag is om bewusmaking te skep oor ons probleem; dat ons nie kos kan produseer as ons nie krag het nie.”
‘Ek is bly ek het terugbaklei’
Elana Barkhuizen wou aanvanklik sommer emigreer en sy en haar gesin is deur diep waters ná die gebeure by Laerskool Schweizer-Reneke vier jaar gelede.
Nóg ’n uitstel in padwoedesaak
Volgens die aanklaer kon die getuies in die saak nie opgespoor word nie, maar volgens AfriForum se privaatvervolgingseenheid was die getuies in die hof teenwoordig.
ToekomsVenster: Die Vader sorg vir julle
Dalk kan ons by die voëls iets leer van geloofsvertroue, van veel minder bekommer en besorg wees.
Jong man ure voor matriekuitslae doodgeskiet
Wakeel Dreyer is Donderdag 17 keer geskiet. Hy het daarvan gedroom om ʼn metropolisiebeampte te word.
Jacinda Ardern en ontnugtering met ‘nuwegeslag-leiers’
Die onlangse en onverwagse bedanking van Nieu-Seeland se eerste minister, Jacinda Ardern, is ʼn verdere terugslag vir die illusie van ʼn nuwe geslag leiers.
Slaagsyfer goed, standaard wek vrae
Kenners sê hoewel die matriekslaagsyfer goeie nuus is, moet verskeie vrae oor die syfer gevra word.
Skakel die Edison-ingesteldheid aan by matrikulante
Leef so dat jou spreekwoordelike lewenslig nie net bepaal word deur matriekuitslae nie, maar dat matriekuitslae slegs rigtinggewend sal wees, nie die alleenbepaler van sukses in jou lewe nie.
Fliekresensie: Hierdie robotpop is nie kinderspeletjies
Dis haar bleeksiel, uitdrukkinglose voorkoms wat mense mislei, maar wanneer sy die dag haar humeur verloor, moet jy vlug, swaer!
Waarom verlies aan vertroue in SAPD ons na afwenteling lei
In die afgelope maande het ek verskeie belaglike stellings gehoor aangaande die polisie in die Wes-Kaap. Berigte en opmerkings het gestrek van beweging na ʼn “volkstaat” tot sogenaamde private polisiëring.
Proteas wil vir opskuddings sorg
Norma Plummer het in die aanloop tot die vierhoekige reeks in Kaapstad daarop gesinspeel dat die Proteas nie sommer vir Australië, Engeland of Nieu-Seeland sal terugstaan nie.
Video: Blinkoog matrieks opgewonde oor toekoms
“Ek het heelaand wakker gelê en gestres oor my punte, maar is dankbaar dat ek die onderskeidings behaal het waarvoor ek gehoop het.”
37 jaar van volpunte vir dié meisieskool
“Ek was benoud oor vandag se uitslae, want na my mening was hierdie groep die een wat die meeste getoets sou word.”
Nog wilde beweringe uit die wêreld van ‘Tiger King’
ʼn Brokkie nuus wat Carole Baskin tydens ʼn onderhoud in November 2021 gedeel het, maak nou eers opslae.
Grafika: Matrieks se wiskunde laat veel te wense oor
Minder as 40% van alle leerders het verlede jaar wiskunde as vak geneem en uit dié leerders het net meer as die helfte die vak geslaag.
Die Kaap lyk dalk Hollands, maar is hy staatsbestand?
Deesdae word die term semigrasie al hoe meer tydens gesprekvoering oor die kontras tussen die Kaap en die res van Suid-Afrika gebruik.
Luister: Bekendes se binnekamers blootgelê in nuwe dokkie
“Hierdie agt wonderlike stories wat vertel word, is elkeen uniek en ek is só bevoorreg dat hierdie mense my vertrou het om hul stories te vertel.”
Singende slimkop spog met 8 onderskeidings
“Ek het tydens my skoolloopbaan nie baie tyd afgeneem om te sing nie, want die akademie is ook vir my belangrik. Daarom gaan ek myself vanjaar in musiek verdiep.”