Wat souttert so lekker maak is die feit dat ʼn mens dit byna enige tyd kan eet – as ontbyt, as peuselhappie of selfs as middagete in ʼn kosblik.
Alles vir Vrydag 20 Januarie 2023
Opstaan uit sinkkamertjies en kastele gaan bou
Ons het mekaar nodig. En ons moet mekaar inspireer. Daar is baie verhale van mense wat dit doen. Kom ons vertel ook daardie verhale. Veral nou in die krisis van die smeltkroes waarin ons tans is.
Bulls moet bibberweer in Lyon trotseer
ʼn Vinnige Google-soeksessie wys dit is tans 0 °C in Lyon, terwyl sneeu later vandag ook ʼn definitiewe moontlikheid is.
Foto’s: Klofie-matrieks vier uitstekende uitslae
“Ek moes my geloof in die Here plaas en geduldig wag vir my punte, maar dit was senutergend.”
Kyk: Murray se merkwaardige punt
Thanasi Kokkinakis het Andy Murray omtrent op die baan rondgejaag. Maar dit was uiteindelik die 35-jarige Skot wat ná meer as vyf uur die laaste gelag het.
Gedig: Die ou blikkie
Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Die ou blikkie”.
Munisipaliteit kry pak slae in hof oor riool
AfriForum het die munisipaliteit in Klerksdorp hof toe gesleep oor die storting van rou of onverwerkte riool.
Seun se liggaam ná weke uit betonpilaar gebring
Die tienjarige Thai Ly Hao Nam het blykbaar na skrootmetaal gesoek toe hy op Oujaarsdag in die hol betonpilaar by ʼn bouperseel beland het.
LIV-reeks nou ook uitgesaai
Intussen word ’n aankondiging binnekort verwag dat die 27-jarige Chileen Mito Perreira hom dié seisoen by die LIV-geledere gaan aansluit.
Pa breëbors oor topwiskundematrikulant
“Dit is wonderlik om te sien dat jou kind passievol is oor iets en vir Jason is dit wiskunde.”
Toppresteerder ‘sweet’ tydens eindeksamen
Kenneth Janson, ʼn matrikulant aan die Hoër Jongenskool Paarl in die Wes-Kaap, is een van die handjievol matrikulante wat aangewys is as vanjaar se toppresteerders in die land.
Matriek van 2022, jy kan nog vanjaar studeer!
“Ons wil daarom vir die matrieks van 2022 genoeg tyd gee om hul matriekuitslae deur te gaan en steeds studies vanjaar te kan aanpak.”
Die gevaar van skaamteloosheid in die politiek
Indien ʼn leier nie die morele gevoel van sy volk vrees in die besluite wat hy neem nie, met ander woorde wanneer hy hom nie skaam teenoor die samelewing nie, bevind daardie bevolking sigself in ʼn kommerwekkende situasie.
Matriekuitslae: Kommer oor dié wat uitval
“Die hoë uitvalsyfer en die land se swak gehalte van onderwys is die eerste van vele struikelblokke wat daardie ideaal belemmer. Om te skuil agter misleidende slaagsyfers sal net meer skade veroorsaak.”
Handwerk: Borduur blompatrone vir ’n tikkie kleur
Gee ʼn vaal of eenvoudige ou bostuk of T-hemp in jou kas weer nuwe lewe deur ʼn fyn blompatroon daarop te borduur.
Presidensiële koördineringsraad byeen oor kragkrisis
Daar is ‘n beroep op Ramaphosa gedoen om die land ná die raad se vergadering toe te spreek en eerlik te wees oor die omvang van die probleem en wat deur sy regering gedoen word om hierdie dringende kwessie aan te pak.
Alec Baldwin aangekla ná skietvoorval op filmstel
“Niemand is bo die wet verhewe nie, en almal verdien geregtigheid.”
Kom kry jou matriekuitslae op Maroela Media
Die uitslae vir die 2022-matriekseksamen sal Vrydag vir alle matrieks op Maroela Media beskikbaar wees.
Topmatriek laat resultate aan God oor
Simone Anna-Mart Louw het skynbaar die geheim tot sukses gevind. Sy meen boonop dit is so maklik, enigiemand, jonk of oud, kan dit doen.
Toppresteerder is wiskunde se baas
Kelly Prowse sê sy is van jongs af lief vir wiskunde, veral nadat sy en haar pa mekaar met Sudoku begin uitdaag het.