Tessa sê sy is voortdurend aan die droom en dink aan nuwe moontlikhede en produkte.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 Mei 2023
Swak leesvaardighede simptoom van onderwysdepartement
In dieselfde week waarin dit aan die lig gekom het dat 81% van gr. 4’s in 2021 nie met begrip kon lees nie, het dit duidelik geword dat die nasionale departement van basiese onderwys ook nie begrip het van die omvang van die uitdagings wat onderwys in Suid-Afrika in die gesig staar nie.
Curriebeker: Bulle trap op Leeus se stert
Eendag, wanneer die Leeus se losskakel Gianni Lombard met sy kleinkinders oor rugby gesels, kan hy hulle vertel van daai skepskop.
Eskom-voorsitter looi De Ruyter
Mpho Makwana, voorsitter van Eskom se direksie, het vandeesweek tydens ʼn mediakonferensie oor die beurtkragverwagtinge vir die winter, van die geleentheid gebruik gemaak om André de Ruyter by te kom.
Rune rol Ruud in Rome
Holger Rune – die man wat Novak Djokovic in die kwarteindstryd uitgeskakel het – het na die eindstryd van die Italiaanse Ope deurgedring.
Blitsbokke smyt oorwinning weg teen VSA
Die Blitsbokke se kanse om outomaties vir aanstaande jaar se Olimpiese Spele in Frankryk te kwalifiseer, is na alle waarskynlikheid daarmee heen nadat hulle Saterdag op Twickenham hul tweede wedstryd in die Londense Sewestoernooi met 26-26 teen die VSA gelykop gespeel het.
Foto’s: Fietsry deur die wilde kant van die Baai
Dis sommer ʼn heel ander wêreld, met piepklein plasies, natuurreservate en nedersettings soos Schoenmakerskop, Seaview en Sardiniabaai reg op die rand van die onstuimige Indiese Oseaan.
Goeie nuus oor Pollard-fiksheid
Die Leicester Tigers het egter intussen bevestig dat Handré Pollard nie te lank op die krukkelys behoort te wees nie.
Kunstenares wys haar eko-omgee met natuurlike rots
Haar liefde vir die planeet en die natuur vind uitdrukking in haar kuns. Die geleerdes noem dit eko-wetenskap, maar Hannelie Coetzee roep haar kunsvorm, ekokuns.
Thabo Bester se vriendin eis haar vrylating
Dr. Nandipha Magudumana, vriendin van die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester, beweer sy is ontvoer en word onwettig aangehou.
Gaan ChatGPT ons dom(mer) maak?
Nie noodwendig nie, sê sommige kenners, mits dit aangewend word om kritiese denkvermoëns te stimuleer.
Londense sewestoernooi: Brittanje stof Blitsbokke uit
Die Blitsbokke was Saterdag op Twickenham in Londen met die intrapslag met die rug teen die muur in die Londense sewestoernooi, die laaste toernooi in dié seisoen se reeks.
Hoër- én laerskole sukkel om damprook onder beheer te kry
Botha sê die jongste kind wat dissiplinêr vir damprook verhoor is, was maar in graad 2.
Hollywood: ‘Indiana Jones’ by ‘Cannes’-filmfees gegroet; nuwe romanse wink vir dié bekendes
In dié week se nuus uit Hollywood groet Harrison Ford ʼn geliefde karakter, bekendes onthul nuwe liefdes en ʼn Britse komediant maak babanuus bekend.
Antwoorde gesoek oor Chinese ‘spioenasieskip’ in Kaap
“Ons weet die Chinese het ʼn sterk doel om uit te brei, veral in Afrika. So lank as wat die skip ongesiens en onbelemmerd langs ons kus kan vaar weet ons hulle het toegang tot geweldig baie inligting uit Suid-Afrika uit. Wat is die doel daarmee?”
OB-komitee weer vertraag oor Mkhwebane-regshulp
Die kantoor van die OB het dit aan die begin van Maart duidelik gemaak dat hy net tot einde Maart vir Mkhwebane se regskoste kan betaal. Nieteenstaande dit is ʼn verdere R4 miljoen beskikbaar gestel.
Werker val glo boer aan dae ná afdanking
Die polisie is op die spoor van ʼn Oos-Kaapse plaaswerker wat glo enkele dae nadat hy afgedank is, terug na die plaas is en sy werkgewer met ʼn mes aangeval het.
Teleurstelling, frustrasie oor ondersoek sloer na dominee se moord
“Daar word beloftes gemaak, maar daar gebeur niks verder nie. Dit is bitter bitter frustrerend.”
Curriebeker: Slae sonder bonuspunte vir Cheetahs en Pumas
Die agterdeur kan steeds vir die Cheetahs en Pumas oopstaan om vir die uitspeelrondtes van die Curriebekerreeks te kwalifiseer mits hulle nie kop verloor nie en beseringsvry bly in die laaste drie rondtes van die reeks.
Plummer kies haar Wêreldbeker-groep
Ervare spelers soos Karla Pretorius, Shadine van der Merwe en Bongi Msomi is deel van die Proteas se Wêreldbeker-groep.