Byna 40 000 mense is reeds dood in die suidooste van Turkye en noordwestelike dele van Sirië toe ʼn aardbewing die gebied op 6 Februarie getref het.
Lees meerAlles vir Woensdag 15 Februarie 2023
Werknemer verkoop glo Transnet-vraghouers
Transnet het ʼn wenk van ʼn anonieme persoon ontvang dat die vraghouers glo vir R40 000 elk verkoop word.
Kragonderbreking kan weer tot waterprobleme in Gauteng lei
“Eskom-tegnici is steeds besig om te bepaal waar die fout lê en daar is dus ongelukkig nie enige teken wanneer die probleem opgelos gaan wees nie.”
Limpopo-man gered wat dae lank gestrand was
Die man was vier dae lank sonder kos of water in die middel van die Letabarivier in Tzaneen op ʼn boomstomp gestrand.
VBS-geldwasserysaak binnekort weer in die hof
Die 29-jarige vrou sluit by ander beskuldigdes in die saak aan op aanklagte van geldwassery.
Vanrhynsdorp nou al dae lank sonder water
Intussen probeer inwoners self sien kom klaar, terwyl ander inspring om mekaar te help waar hulle kan.
Moenie Ierland onderskat vir Wêreldbeker
Ierland is deesdae die topspan op Wêreldrugby se punteleer en die Springbokke sal September op hul beste in Parys moet wees.
Wiele2Wiele ry nuwe Scorpio N en C5 Aircross
Hierdie week vir Wiele2Wiele gaan ry hulle met Mahindra se splinternuwe Scorpio-N – ’n groot geharde 4×4-sportnuts wat jy kan koop vir onder R600 000. Hulle spandeer ook tyd met Citroën se C5 Aircross.
Skryfnet: Leer om kinderboeke te skryf
Skryfnet, die Afrikaanse skryfskool, se gewilde kursus, wat ontwikkel is deur Carina Diedericks-Hugo en aangebied word deur Nanette van Rooyen, is terug om jou vir ’n tweede keer te leer om die perfekte kinderverhaal te skryf.
Aardbewing tref NS ná sikloon chaos saai
“Asof ’n sikloon nie genoeg is nie, is Wellington nou deur ’n kragtige aardbewing getref,” het die passasiers van ’n vliegtuig Woensdag in die lug gehoor.
ToekomsVenster: ‘Ek weet aan wie ek my toevertrou’
Die aandgesang verwoord dit so mooi: “Ek weet aan wie ek my toevertrou het, al wissel dan ook dag by nag”.
Ondersoek begin ná vliegongeluk langs N14
Ondersoekers is tans op die toneel om inligting en bewyse in te samel.
20 jaar van hare skeer, kleur vir kankeroorwinnaars
“Ons nooi weereens almal uit en vra, wat sal jy vir ’n kankeroorwinnaar doen?”
Ou video ontstel opnuut
’n Video van ’n bejaarde vrou wat hardhandig deur ’n versorger in ’n versorgingseenheid behandel word, word die afgelope paar dae onder Suid-Afrikaners versprei.
SR-lid geskors ná sy glo ‘te wit’ koshuise verdedig
Beàtha Groenewald voer aan dorpskoshuise is verlede week tydens ʼn vergadering van die kampusstudenteraad daarvan beskuldig dat hulle nie “divers genoeg” is nie.
Skorsing van toerisme-hoë laat nóg vrae ontstaan
Johan van der Walt het bande met ʼn agentskap wat kan baat by die omstrede en peperduur ooreenkoms wat SA Toerisme met die elite- Britse sokkerklub Tottenham Hotspur wil aangaan.
Inflasie daal, maar kos bly duur
Brood en graanprodukte het verlede maand die hoogste prysstyging sedert 2009 getoon.
Eiers help dogter om op huiswerk te fokus
Sommige ouers meen dit is ʼn baie goeie plan om kinders aan te moedig om hul huiswerk te doen – selfs al is dit bietjie vreemd.
R1 miljoen vir munisipale vergadering by hotel
Terwyl verskeie van die Matatiele-munisipaliteit se projekte halfklaar of ongebruik lê, reis raadslede teen ʼn koste van ʼn koel miljoen vanuit die Oos-Kaap na Durban om ʼn beplanningsessie by te woon.
Cullinan-diamante op Camilla se kop vir kroningseremonie
Dié diamante was deel van koningin Elizabeth II se persoonlike juwelierswareversameling en sy het dit dikwels as borsspelde gedra.