Wiele2Wiele ry nuwe Scorpio N en C5 Aircross

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vir Wiele2Wiele gaan ry hulle met Mahindra se splinternuwe Scorpio-N – ’n groot geharde 4×4-sportnuts wat jy kan koop vir onder R600 000. Hulle spandeer ook tyd met Citroën se C5 Aircross, gesels met Shaun Rouse oor sy aangename karverkoop-ervaring en daar is groot rooi trane wat vloei in die ateljee oor ‘n motorfiets.

’n Groot geharde 4×4 sportnuts wat jy kan koop vir onder R600k? Ja, jy lees reg – dit is Mahindra se nuwe Scorpion-N! Ons spandeer ook tyd met Citroen se staan-uit C5 Aircross, gesels met Shaun Rouse oor sy aangename getWorth kar-verkoop ondervinding en daar is groot rooi trane wat vloei in die ateljee vir #2wiele .A big capable 4×4 SUV you can buy for under R600k? Yes, you read that right – it's Mahindra's new Scorpion-N! We also spend time with Citroen's stand-out C5 Aircross, talk to Shaun Rouse about his pleasant getWorth car-selling experience and there are big red tears flowing in the studio for #2Wheels.Mahindra South Africa #ScorpioN #MahindraScorpioN #PowerofNCitroën #CitroenC5Aircross #C5AircrossgetWorth www.getworth.co.za #WeRewardQuality #TheCarPricingExperts???? #MahindraSA #CitroenSA #GetWorthSA Iseecreative – Video & Design #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 14, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.